AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

SA mielies na Egipte

Strenger regulasies sal nodig wees as mielies vir biobrandstof gebruik word om te keer dat voedselsekuriteit nie in gedrang kom nie, sê me. Tina Joemat-Pettersson.

Strenger regulasies sal nodig wees as mielies vir biobrandstof gebruik word om te keer dat voedselsekuriteit nie in gedrang kom nie, sê me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye.

Biobrandstof is een van die alternatiewe om van die land se mielie-oorskot van 4,5 miljoen ton ontslae te raak.

Joemat-Pettersson het aan die Parlement se portefeuljekomitee vir landbou, bosbou en visserye gesê onderhandelinge met China, Tunisië en Egipte om dié oorskot te koop, was nog nie geslaagd nie.

Die departement, die Nasionale Landboubemarkingsraad en die mieliebedryf het saamgewerk om die uitvoerbaarheid van ‘n uitvoerpoel vir die oorskot te oorweeg om die mielieprys te stabiliseer.

Uitvoerpoel nie haalbaar

Die lewensvatbaarheid van ‘n uitvoerpoel sal boere egter net op die korttermyn help. Wanneer die poel ingestel is, sal pryse verhoog en dit sal weer hoër produksie aanmoedig. Die poel sal dus kunsmatige hoër pryse, bokant die markprys, meebring.

Die span stem saam dat die bedryf ‘n langtermynstrategie sal moet ontwikkel om dié uitdaging op ‘n ad hoc-manier te hanteer.

Aangaande biobrandstof is die departement se plan om maatreëls só in te stel dat ‘n sekere persentasie grond gebruik moet word om mielies vir die kosmark te produseer.

Joemat-Pettersson het gesê dat nie met China ooreengekom is om die mielies te koop nie, maar om die verwerking van mielies te finansier sodat dit in vee- en hoendervoer verwerk kan word.

Markte in Midde-Ooste

Egipte en Suid-Afrika het teenoorgestelde mielieseisoene en daarom is met dié land gereël om van Suid-Afrika se mielies oor te neem as hy buite seisoen is. Dit sal markte na die Midde-Ooste via Egipte oopmaak, het sy gesê. Egipte het ook ingestem om ‘n korter handelsroete te subsidieer.

Parlementslede wou weet waarom die oorskot nie eerder vir armes eerder aangewend kan word nie. Joemat-Pettersson het uitgewys dat indien die Regering die oorskot aankoop, dit ‘n impak op voedselpryse en die prys van mielies sal hê, want die Regering sal ‘n kunsmatige koper wees.

Dit sal die markpryse verwring.

Die Departement van Energie wat die drywer van energie in die land is, fokus nou op son- en windenergie. “Ons sal moet seker maak dat hulle biobrandstof op die agenda plaas.” Die Staat sal die biobrandstofmengsel egter moet reguleer.

Sy het gesê haar departement werf reeds steun dat die gewas vir biobrandstof gebruik kan word. Hierdie besluit moet egter met die Departement vir Energie geneem word.

9 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons probeer
Ek is vriendelik en bedagsaam. Ek hou van sport en vat die lewe soos dit kom. Ek hou van die buitelewe en kamp.
Bok vir Sports
Ek is vreeslik besig kan nie stil sit nie ek is mal daaroor om alles saam my beter helfde te doen solank hy game is vir enige iets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot