AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

SA whisky beste wêreldwyd

’n Suid-Afrikaanse whisky is vir die eerste keer as die beste versnitwhisky by die World Whisky Awards aangewys.

’n Suid-Afrikaanse whisky is vir die eerste keer as die beste versnitwhisky by die World Whisky Awards van Whisky Magazine aangewys.

Luidens ’n verklaring het Three Ships Premium 5 jaar oud bo sowat 300 whiskys uitgestyg om dié kategorie te wen.


Die whiskys is tydens drie rondes deur ’n onafhanklike paneel van beoordelaars in Londen blind geproe.


Grootste prestasie

Mnr. Andy Watts, meesterdistilleerder van Three Ships, sê dié prys is “verreweg” die grootste prestasie nóg deur enige Suid-Afrikaanse whisky.


“Ons het nog altyd gemeen die whiskies wat hier gemaak word, is goed genoeg om onder die beste te tel, en die groot getal toekennings wat ons oor die laaste paar jaar verower het, regverdig daardie vertroue.

"En nou is dit bevestig: Suid-Afrika hoef geen tree terug te staan wanneer dit kom by die maak van buitengewone whiskies nie. Dit is ’n prestasie wat ’n mens tegelykertyd nederig stem en enorme bevrediging gee,” sê Watts.


Strawwe mededinging

Mnr. Rob Allanson, voorsitter van die beoordelingspaneel, sê ’n aantal whiskies het oë laat rek, “en die paneel het ’n strawwe tyd gehad om die goeies van die baie goeies te skei. Die beoordelaars se streng standaarde beteken dat die wenners werklik die beste whiskies ter wêreld is”.


Die Three Ships Premium Select 5 jaar oud is ’n versnit van spesiale Suid-Afrikaanse en Skotse whiskies wat vir vyf jaar verouder is. Dit word beskryf as robuust, aromaties en onpretensieus met ’n stewige, turfagtige karakter wat eindig in ’n talmende, warm nasmaak.


28 Maart 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot