AFGRI
BEAN
09 Des
-
9420
0,00
CORN
09 Des
-
4391
0,00
SOYA
09 Des
-
10543
0,00
SUNS
09 Des
-
10900
0,00
WEAT
09 Des
-
6703
0,00
WMAZ
09 Des
-
4920
0,00
YMAZ
09 Des
-
4757
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

SA wil vleilande beskerm

‘n Verklaring vir die behoud en beskerming van Suid-Afrika se vleilande is deur verkseie regeringsamptenare onderteken.

Verskeie regeringamptenare, waaronder me. Bulyewa Sonjica, Minister van Omgewingsake en Waterwese, het ‘n verklaring vir die beskerming en behoud van die bio-diversiteit  van vleilande onderteken. Luidens ‘n verklaring het agt LUR’e ook die dokument onderteken.


Die doelwit van die verklaring is om biodiversiteit en ekostelsels binne vleilande te beskerm en te onderhou vir toekomstige geslagte. Daarmee word ook onderneem om organisasies en gemeenskappe hierby in te sluit.


Vleilande kom in agt provinsies voor en beslaan ‘n oppervlakte van 339 237 km². Dit is die mees bedreigde omgewings in Suid-Afrika, met 30% van vleilande wat onherstelbaar beskadig is. Slegs 1,9% van die departement se teiken vir die bewaring van vleilande is bereik.


Meeste water vir menslike oorlewing

Volgens Sonjica speel vleilande ‘n groot rol in die land se ekonomie, en word die grootste deel van water wat vir menslike oorlewing nodig is, deur vleilande vervaardig. Vleilande dra ook by tot die beperking van gronderosie.


“Verskeie van Suid-Afrika se belangrikste rivierstelsels se opvanggebiede is binne vleilandomgewings geleë. Beter bestuur van Suid-Afrika se vleilande in bergagtige dele sal daartoe lei dat meer water gedurende die winter in riviere invloei. In randwaarde is dit gelyk aan R18 miljoen tot R88,7 miljoen per jaar,” verduidelik Sonjica.


12 Julie 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.27
+0.1%
Rand - Euro
18.30
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.80
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.30
0.0%
Silwer
23.48
0.0%
Palladium
1,956.00
0.0%
Platinum
1,028.50
0.0%
Brent-ruolie
76.10
-0.1%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Vrou wat soek na ware liefde en geluk.
Ek is deur ñ moeilike ryd maar dit maak my net sterker en positief vir die toekom voorentoe. Ek hou van stap en movies kyk. Ek hou niks van dronk partytjies en baklei nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot