AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Sedgwick’s wen toekenning

Die James Sedgwick-distilleerdery het as “Best Brand Innovator” in die “Icons of Whisky”-kompetisie weggestap.

Die James Sedgwick-distilleerdery het as “Best Brand Innovator” in Whisky Magazine se jongste “Icons of Whisky”-kompetisie weggestap. Luidens ‘n verklaring het die eer die distilleerdery te beurt geval ter erkenning van die moderne fasiliteite wat daar gebruik word asook vir hulle innovering met die maak van hulle whiskies.


Three Ships Whisky het ook uitgeblink in die kompetisie en het die Best Rest of the World Blended Whisky kategorie gewen.


Mnr. Andy Watts, die bestuurder en meesterdistilleerder van James Sedgwick-distilleerdery, sê dit is goed om te sien dat Suid-Afrika nou ernstig meeding met die wêreld se bestes: “Die toekenning reflekteer die globale aard van die whiskybedryf, en mense neem vandag kennis van lande soos ons s’n en besef dat Suid-Afrika die geriewe en vaardighede het om uitsonderlike whiskies te maak.”


125 jaar


Die distilleerdery bestaan reeds 125 jaar, en is na kaptein James Sedgwick vernoem. Sedgwick het hom as ‘n handelaar van gehalte drank, tabak en sigare in die Kaap gevestig, en in 1886 is die geboue waar die distilleerdery tans is, aangekoop. Watts is in 1991 as die sesde bestuurder by die distilleerdery aangestel en was verantwoordelik vir die skep van ‘n Suid-Afrikaanse whisky-platvorm.


Watts het al vele eerstes vir Suid-Afrika op die whiskyfront behaal, onder meer met ’n enkelmout en ’n 100% plaaslik versnit whisky vir die Three Ships-handelsmerk. Hy het onlangs ook die eerste enkelgraanwhisky, Bain’s Cape Mountain Whisky, geskep.


Die ander whiskies wat hier gemaak word, sluit in die Three Ships-reeks en die beperkte Three Ships 10-jaaroud-enkelmout.


4 April 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
-1.1%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.29
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,797.73
+0.5%
Silwer
23.50
+1.9%
Palladium
1,963.22
+1.7%
Platinum
1,030.76
+2.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot