AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Sediment bedreig damme

Weens grond- en winderosie neem sediment die plek van water in damme in, wat veroorsaak dat die houvermoë van damme oor die wêreld heen drasties daal.

Weens grond- en winderosie neem sediment die plek van water in damme in, wat veroorsaak dat die houvermoë van damme oor die wêreld heen drasties daal.


Sowat 12% van Suid-Afrika se grootste dam, die Gariepdam met ’n kapasiteit vir 5 345  miljoen kubieke meter, word deur slik opgevat. Die opbergingskapasiteit in die Welbedachtdam in die Caledonrivier, Vrystaat, verminder ook baie vinnig en meer as 90% van dié dam is sediment.


Erosieprobleme en verwoestyning is onlangs op die Suid-Afrikaanse tak van die  Internasionale Vereniging vir Erosie-beheer (IECA-SA) se konferensie op George bespreek. Volgens dr. Wietsche Roets van die Departement van Omgewingsake en  Ontwikkelingsbeplanning lei erosie nie net tot ’n afname in die houvermoë van damme nie, maar dit versnel ook riviermigrasie, vernietig biodiversiteit en herlei riviervloeie.  Dit hou ’n ernstige bedreiging vir die landbou en infrastruktuur in.


Mnr. Kevin Legge van die Departement van Waterwese sê vir elke 1 000 kubieke meter water in die wêreld se riviere is daar tot 0,75 ton sediment. Die effek kan selfs vererger word deur klimaatverandering, sê Roets. Na verwagting sal klimaatverandering ’n styging in seevlakke, vinniger windspoed en meer intense reënvalpatrone veroorsaak.


Lees meer in Landbouweekblad se uitgawe van 22 Oktober 2010.


15 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot