AFGRI
BEAN
02 Des
-
9382
17,00
CORN
02 Des
-
4580
30,00
SOYA
02 Des
-
10555
137,00
SUNS
02 Des
-
10929
-101,00
WEAT
02 Des
-
6835
-42,00
WMAZ
02 Des
-
5080
-47,00
YMAZ
02 Des
-
4935
-24,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Skeerders vermaak jonges

Die skaapskeerdemonstrasie by vanjaar se Agri Megaweek op Bredasdorp was ‘n groot trekpleister onder besoekers. (Met video)

Die skaapskeerdemonstrasie by vanjaar se Agri Megaweek op Bredasdorp was ‘n groot trekpleister onder besoekers.

Die skeerders, mnre. Charles August (44) en Eilliot Ntsombo (52), het hulle skaapskeervernuf ten toon gestel en het selfs leerders van die Laerskool Bredasdorp geïnteresseerd gehad.

August en Ntsombo is albei kampioenskeerders en het verseker besoekers se kennis oor skaapskeer verbreed.

Volgens August het hy reeds in 1984 by ‘n skaapskeerskool in Standerton begin skeer. “Ek skeer nou 18 jaar lank en was al vier keer Suid-Afrika se masjienskeerkampioen.”

August sê hy verkies om met ‘n masjien te skeer, hoewel hy met ‘n skêr begin het.  “Dit is baie weinig dat ek ‘n skaap raaksteek.” August kan ‘n skaap binne ‘n minuut klaar skeer en sowat 150 skape per dag skeer.


Ntsombo sê hy het by sy pa in Lesotho geleer skeer. “Ek verkies weer om met ‘n skêr te sny. Ek het daarmee begin en is nou al gewoond daaraan.”

Ntsombo is vanjaar in Skotland vir die vyfde keer as Wêreldkampioen in handskeer gekroon en dit neem hom meer as ‘n minuut tot twee om een skaap klaar te skeer.

Agri Megaweek gaan vandag en more voort.

Klik hier en kyk hoe Elliot Ntsombo 'n skaap skeer.

16 September 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.57
-0.1%
Rand - Pond
21.54
-0.2%
Rand - Euro
18.50
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.99
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.7%
Goud
1,801.06
-0.1%
Silwer
22.76
+0.1%
Palladium
1,927.51
-0.9%
Platinum
1,043.00
-0.1%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,204
-1.0%
Alle aandele
74,215
-1.1%
Hulpbronne 10
74,620
-1.8%
Industriële 25
91,718
-0.5%
Finansiële 15
15,154
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
See,Bosveld en Kamp
My geloof is vir my baie belangrik, is spontaan, het ñ goeie sin vir humor. Reik uit na mede gelowiges en minder bevoorregtes. Ek is ñ baie liefdevolle persoon.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot