AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Slangbos vrek van roes

Slangbos is op groot skaal en oor ’n wye gebied weens roes aan die vrek.

Slangbos is op groot skaal en oor ’n wye gebied weens roes aan die vrek.


Prof. Hennie Snyman, weidingkundige van die Vrystaatse Universiteit wat al jare navorsing oor dié aggressiewe indringer doen, sê die vrektes kom oor die hele indringinggebied voor.


Party bosse vrek in hul geheel en ander gedeeltelik. Slangbos was die afgelope dekade vir die verlies van duisende hektare weiding oor ’n uitgestrekte deel van die land verantwoordelik.


Snyman het die afgelope weke talle oproepe van boere ontvang wat die vrektes waargeneem het – van Arlington, Kroonstad, Thaba Nchu, Swartruggens, Ventersdorp, Heidelberg in Gauteng, Dordrecht, Zastron en Ladybrand.


Hy het plantmateriaal van besmette bosse by Thaba Nchu gaan versamel en sy plantpatoloog-kollegas, prof. Sakkie Pretorius en me. Cornel Bender, het bevestig dat die bosse swaar met ’n roesswam besmet is.


Endophyllum elytropappi

Met die hulp van die Landbounavorsingsraad se Instituut vir Plantbeskerming is dit voorlopig as Endophyllum elytropappi ge?dentifiseer. Voordat die plant begin vrek, verkleur die blare eers geel of groen, en die stam word oranje, rooi of bruin, sê Snyman.


Hy vermoed dat die besmetting die gevolg is van die 2010/’11-groeityd se re?nval wat ver bo normaal was.


• Snyman kan by SnymanHA@ufs.ac.za of (051) 401 2221 gekontak word.


20 Januarie 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot