AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Slenter met advertensies

Die eenheid van die SAPD wat handelsmisdade ondersoek, is besig om ’n sindikaat oop te vlek wat lesers van landboutydskrifte uit hul geld bedrieg het.

Die eenheid van die SA Polisiediens (SAPD) wat handelsmisdade ondersoek, is besig om ’n sindikaat oop te vlek wat niksvermoedende lesers van etlike landboutydskrifte op groot skaal uit hul geld bedrieg het.


Dié ontwikkeling volg nadat Landbouweekblad die afgelope paar weke ten nouste met die SAPD saamgewerk het om die euwel hok te slaan. Die werkwyse was deurgaans dieselfde: ’n Produk, soos ’n staalskuur, trekker, planter of enige plaaswerktuie of -benodighede, word in die tydskrifte se geklassifiseerde advertensie-afdeling geadverteer.


Foto’s daarvan word per selfoon aan ’n belangstellende koper gestuur met die versoek dat ’n deposito in die verkoper se rekening inbetaal word. Die onderneming word gegee dat versending onmiddellik daarna gereël sal word. Sodra die geld inbetaal is, verdwyn die verkoper spoorloos.


Uiteraard bestaan die produk nie en die sindikaat verander sy kontakbesonderhede deurlopend.


Nadat die misdryf onder Landbouweekblad se aandag gekom het, kon die ondersoekeenheid daarin slaag om op die sindikaat toe te slaan.

Mense wat vermoed hulle was ’n slagoffer van die sindikaat, kan kapt. Barries Barnard van die SAPD in Johannesburg bel by tel. 011 870 5300 of ’n e-pos aan hom stuur by barnard@polka.co.za.


Lees meer in Landbouweekblad se uitgawe van 28 Januarie 2011.


21 Januarie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.23
+1.8%
Rand - Pond
21.12
+1.0%
Rand - Euro
18.16
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.72
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,795.41
-0.2%
Silwer
23.00
-0.7%
Palladium
1,910.50
+0.6%
Platinum
1,022.28
+0.2%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,212
+1.4%
Alle aandele
75,374
+1.4%
Hulpbronne 10
75,067
+1.4%
Industriële 25
92,467
+1.0%
Finansiële 15
15,839
+2.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese reisende kok wil jou lewe bietjie geur...
Opregte, eerlike, liefdevolle advontuurlustige siel, wat hou van die natuurlewe, kosmaak, visvang en die buitelewe. Romantiese aande om te dans saam iemand wat my siel en hart...
Altyd sonnig en vol pret
Altyd sonnig en vrolik. Intelligent met n groot sin vir humor. Groot hart. Jy sal altyd glimlag of lag met my in die omtrek
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot