AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Sokker bied kans vir sybokhaar

n Kleurvolle veldtog genaamd “moenie daarsonder weggaan nie” is onlangs van stapel gestuur in ‘n poging om sybokhaarprodukte tydens die Wêreldbeker-toernooi te bemark, sê SSA.

‘n Kleurvolle veldtog genaamd “moenie daarsonder weggaan nie” is onlangs van stapel gestuur in ‘n poging om sybokhaarprodukte tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi te bemark, sê Sybokhaar Suid-Afrika (SSA).


Luidens ‘n verklaring is die veldtog op besoekers aan die Oos-Kaap gerig, om hulle aan te moedig om nie die provinsie te verlaat sonder om ‘n sybokhaarproduk te koop nie.


Port Elizabeth beskryf as sybokhaarhoofstad

Port Elizabeth, wat een van die gasheerstede vir die toernooi is, sal die hoofstad van die veldtog wees. Die veldtog het ‘n hoogs visuele aanslag, wat die produk as gesofistikeerde mode-item verhef in plek van die vroeëre opvatting dat sybokhaaritems oudmodies en ongemaklik is.


 “Die “moenie daarsonder weggaan nie”-veldtog sal plaaslike sowel as buitelandse besoekers in die stad verwelkom, en hulle tydens hul verblyf in die Oos-Kaap aan hierdie veelsydige en unieke produk bekendstel. Dit sal die plaaslike gemeenskap ook opvoed oor die invloed en belangrikheid van die produk in hulle streek,” sê me. Jackie Gant, bemarkingsbestuurder van SSA.


Plaaslike en internasionale advertensie

Die veldtog sal op buitelugborde in die stad vertoon word, en ook by die Kaapstadse en O R Tambo Internasionale lughawens. Advertensies sal in plaaslike en internasionale tydskrifte geplaas word, en onderhoude sal met plaaslike radiostasies gevoer word.


Die veldtog sal ná die Wêreldbeker-toernooi voortgaan met ‘n meer daaglikse aanslag. Die SSA wil hê dat sybokhaar ‘n simbool van die provinsie en die land moet word.


3 Junie 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
The fragerance stays on the hand that gives the rose
Leer my ken en jy sal sien jy sal nie sonder my kan klaarkom. hoogs verslawende persoonlikheid wat weet hoe om jou oë te laat omdop. getrainde hande wat jou goosebumps orals...
Opsoek na lekker geselskap
As jy my eers beter leer ken sal jy nie genoeg van my kry nie. Ek is n rustige vrou opsoek na lekker geselskap
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot