AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Span maklik draad met dié plan

Draadspan is gewoonlik nie ’n baie opwindende taak op die plaas nie. Gustav Engelbrecht (18) het ‘n plan gemaak om maklik draad te span.

Draadspan is gewoonlik nie ’n baie opwindende taak op die plaas nie. Gustav Engelbrecht (18) het ‘n plan gemaak om vinnig en maklik draad te span.


Engelbrecht , ’n matriekleerder aan die Pionier Hoërskool op Vryheid in KwaZulu-Natal, het al hand bygesit wanneer heinings op sy pa, kapt. Attie Engelbrecht, en ma, Annamarie, se klein plasie buite Vryheid gespan word. Hulle het ’n klein gemengde boerdery op die plasie.


Kyk hier na ‘n video van Gustav se oulike boereplan en lees dan verder oor hoe presies hy die draadspanner gemaak het.




Gustav het veral die afrol van die rolle doring- of staaldraad nie veel geniet nie. Een Saterdag het hy gesit en dink: Hoe kan draadspan makliker en vinniger gemaak word? Hy het die ou kruiwa met sy deurgeroeste bak op die plaaswerf raakgesien en ’n boereplan het in sy kop vorm aangeneem.


Hy het die sweismasjien nader getrek, ’n paar stukke ou yster en ’n leë plastiekdrommetjie gaan uitsnuffel en begin werk. Gustav het die kruiwa se bak afgehaal en met ’n raamwerk vervang. Toe het hy ’n ronde houtstomp geneem, dit korter gesaag sodat dit net so lank soos die breedte van ’n rol draad is.


Daarin het hy ’n ronde ysterstaaf gedruk wat effens langer is sodat die twee punte bo-op die regop balke van die raamwerk kan rus. Die balk is effens dunner as die gat in die stomp. Daarna het hy die drommetjie in sy lengte deurgesny en dit met kabelvasmakers op die kruiwa vasgemaak.


Daarin kom ’n draadtang, binddraad en ander artikels wat vir draadspan nodig is. Daarnaas is ’n platformpie waarop ’n paar heiningsparre neergelê kan word. Nou is draadspan maklik. Hy stoot die kruiwa-draadafroller tot by die hoekpaal en maak die draad se punt stewig was.


Dan trek hy die werktuig agteruit tot by die eerste heiningspar, terwyl die draad teen net die regte tempo afrol. Hy maak die draad aan die spar vas en dan trek hy die werktuig tot by die volgende spar.Ensogaan dit aan.


Die manier waarop die draad afrol, maak hierdie taak vinniger en makliker en een mens kan nou alleen draadspan.


19 Maart 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.26
+1.6%
Rand - Pond
21.21
+0.6%
Rand - Euro
18.24
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.75
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,793.96
-0.2%
Silwer
22.99
-0.7%
Palladium
1,925.00
+1.3%
Platinum
1,027.50
+0.7%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,301
+1.6%
Alle aandele
75,462
+1.5%
Hulpbronne 10
75,194
+1.6%
Industriële 25
92,595
+1.1%
Finansiële 15
15,845
+2.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie
Goeie sin vir himor, baie eerlik, hou van die bosveld dan die see en wil net mens wees. en lewe nie alleen oud word Nie.
Flambojante Groen oog boerenooi
Ek is n passievolle optimis, romanties, n hart vir mense, weet wat ek wil he, ek is nie n opsie maar n prioriteit, goedversorg, hou van lag, soms n malkop maar kan ook ernstig...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot