AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Splinternuwe Mitsubishi Pajero Sport kom

Jy kan binnekort die horison begin dophou vir die stofstreep van Mitsubishi se slinternuwe Pajero Sport…

Volgens Mitsubishi Motors Suid Afrika (MMSA) gaan sy nuwe Pajero Sport se wiele glo in September vir die eerste keer op die Suid-Afrikaanse bodem draai. Dit is hoog tyd dat Mitsubishi sy nuwe Pajero Sport in die plaaslike mark loslaat, waar strawwe mededinging van die veel nuwer Fortuner (van Toyota) en Everest (van Ford) heers.

Die nuwe Pajero Sport spog nie net met ’n nuut-gestilleerde en moderne bakontwerp nie, maar etlike tegnologiese verbeteringe, soos onder meer ’n nuwe agtgang outomatiese ratkas, sorg vir uitsonderlike bestuursdinamika. Dit is veral die voorkant van die nuwe bakwerk wat ’n besliste teenwoordigheid op die pad èn in watter parkeerterrein ook al skep.

Spoggerig en taai

Die (nuwe) Pajero-eienaar sal nie na sy voertuig in ’n pakeerterrein hoef te soek nie, hy sal dit sommer gou-gou raaksien … en só ookal die ander mense! Die nuweling is ontwerp vir ’n elke-dag-voertuig wat ewe tuis is in stadsverkeer as op die oop pad, en ook nie skrik vir grondpaaie en veldry se hindernisse in die boendoes nie.

Drywing kom van ’n nuwe geslag liggewig turbo-dieselenjin met ’n aluminiumenjinblok wat ’n agtgang outomatiese ratkas inspan om die enjinkrag na die wiele oor te dra. Die viertrekweergawes span ook hierdie outomatiese ratkas in. Mitsubishi se unieke Super Select II-4 viertrekstelsel bied ’n oordraratkas met laestrek.

Mitsubishi glo sy nuwe Pajero Sport is eenvoudig by uitstek dié voertuig vir die moderne avonturier. En terloops, net miskien is hy reg, want die nuweling spog reeds met vier internasionale toekennings komende van Thailand, Indonesië, Nieu-Seeland en die Oekraine!

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
-0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot