AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Steun aan beginnerboere in sagtevrugtebedryf

Alle swart sagtevrugteprodusente wat lede van ’n organisasie wil word, word uitgenooi om aansoek te doen.

’n Affiliasie is vandeesweek tussen die Sagtevrugte-ontwikkelingskamer van Suid-Afrika (DFDC SA), die Suid-Afrikaanse Appel-en-peerprodusentevereniging (SAAPPA) en die Suid-Afrikaanse Steenvrugte-produsentevereniging (SASPA) en Afasa (African Farmers’ Association of South Africa) aangekondig.

Dié stap is gedoen om spesifieke steun ook aan beginnerboere en swart boere in die bedryf te verleen. Die affiliasie is vroeër die week in die Paarl aangekondig ná onderhandelings tussen die vier organisasies.

Die organisasies bied aan hul lede “’n platform wat bystand verleen aan alle produsente om deurlopende verbetering ten opsigte van tegniese vaardighede, navorsing en ontwikkeling, marktoegang, plantverbetering sowel as werknemer-verhoudinge te verseker,” lui ’n verklaring.

Werker se welsyn
Tydens die bekendmaking het affiliasies hulself verbind tot die verbetering van werkers se welsyn en die nakoming van arbeidswetgewing. Die vordering wat reeds gemaak is om onafhanklike etiese akkreditasie aan lede te bied, word gesien as ’n standvastige platvorm vir verdere ontwikkeling en verbetering op die gebied.

DFDC SA bestaan reeds 12 jaar, en is besig om sy eie maatskappy te registreer, naamlik DFDC SA (“Deciduous Fruit Development Chamber SA”).

Hy wil homself met die volgende doelwitte identifiseer:

•Suid-Afrika se eerste swart sagtevrugte-produsente-organisasie.

•’n Vrystaande struktuur met sy eie raadslede.

•Die ontwikkeling van ’n transformasie strategie vir die sagtevrugtebedryf.

Die organisasie nooi alle swart sagtevrugteprodusente om vir notering op sy databasis aansoek te doen. Belangstellende boere kan ’n e-pos aan amy-lee@hortgro.co.za of ’n faks na 021 870 2915 stuur.

Byskrif:
Van links is mnre. Walter Williams (voorsitter: DFDC), Nicholas Dicey (voorsitter: SAAPPA), Pieter de Necker (voorsitter: SASPA), Mike Mlengana (voorsitter: Afasa), Ismail Motala (raadslid van SASPA), Aggrey Mahanjana (besturende direkteur van Afasa) en Ivan Cloete (verteenwoordiger Afasa). Foto: VERSKAF

 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot