AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Strenger maatreëls vir smokkelary

Strenger maatreëls om smokkelary te voorkom gaan tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi afgedwing word, sê die Gautengse departement van landbou.

Die Gautengse departement van landboumaatreëls om te verhoed dat vleis en ander produkte in Suid-Afrika ingesmokkel word, gaan aansienlik verskerp word tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi. Luidens inligting wat die departement aan landbou.com verskaf het, gaan  inspeksies  deur veeartse waar voedsel verwerk word, toeneem.


Kontrole oor afval wat met internasionale vlugte die land inkom sal verskerp word en daar sal meer gereeld nagegaan word of lughawens hulle samewerking gee rakende inspeksies. Die departement beplan ook om plase meer te besoek en om boere in te lig oor moontlike risiko’s.


Algemene risiko’s

Volgens die departement kan diereprodukte wat die land ingesmokkel word risiko’s vir mens en dier inhou. Siektes wat ernstige gevolge vir die toernooi en die land kan inhou sluit onder meer bek-en-klouseer en varkgriep in. Toeriste kan ook moontlik siektes die land inbring wat diere kan besmet.


Risiko’s vir boere

Die departement raai boere aan om toeriste wat hulle plase besoek van beskermende kleding te voorsien aangesien vuil klere en skoene moontlik siektes kan versprei. Die persone moet ook nie in die produksie-area van die plaas toegelaat nie.


Boere is ook gewaarsku om werkers, wat moontlik deur vriende en familie van ander lande besoek word of die wedstryde gaan bywoon, vir siektes dop te hou. Die uitbreek van ‘n siekte moet so gou moontlik aangemeld word en die boer moet die verspreiding van die siekte na ander plase probeer verhoed.


Voer moet van ‘n goeie gehalte wees, en volgens die departement moet  voer van laer gehalte teen 70 grade Celsius vir ten minste 30 minute gekook word voordat dit aan diere gegee word. 


6 April 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.99
+1.0%
Rand - Pond
20.30
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.10
+0.4%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,840.16
-0.5%
Platinum
1,007.00
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek
Baie liefde .omgee. eerlikheid en hou van die bos .braai .kuier om n vuur en hou van aĺl black rugby
Passievolle mensie opsoek na vriendskap en liefde
Vriendelike en opregte persoon. Opsoek na iemand met goeie morele waardes, lus vir die lewe. Passie vir liefde en die lewe.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot