AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

'Suid-Afrika se veebedryf is wêreldklas'

’n Topgehalte kampioenskap vir vleis- en melkbeeste is op die eerste Agri-Expo Livestock gehou.

Topgehalte diere is die naweek bekroon as wenners in die onderskeie raskampioenskappe wat tydens die eerste Agri-Expo Livestock op Sandringham, buite Stellenbosch, aangebied is.

Die kwaliteit van die inskrywings was van uitstaande gehalte en die beoordelaars het ’n moeilike taak gehad om die kampioene vir die suiwel- en vleisklasse aan te wys.

Die BKB Rooivleiskoning is ’n swart Angusbees (FG 12-132) van die Fredericksburg Angus-stoet in Franschhoek. Die BKB Rooivleiskoningin is ’n rooi Anguskoei (Vredenheim Nelmari) van mnre. Coenraad en Basie Bezuidenhout van die Vredenheim-stoet in Stellenbosch. Beide stoeterye is bekend vir hul uitsonderlike diere wat jaarliks in die Wes-Kaap geteel word.

Mnr. Brett Puttergill van Puttergill Holsteins in Thornhill in die Oos-Kaap, se Holsteinkoei (Puttergill Goldwyn Sweetie 969) is Saterdag as die Absa-suiwelkoningin gekroon.

“Die Holstein- en Ayrshire-beeste wat ek by Agri-Expo Livestock gesien het, is van ongelooflike gehalte en die beste wat ek nóg in Suid-Afrika gesien het”, sê mnr. Herman Duvenage, rasdirekteur van SA Holstein. “Die aanbieding van dié raskampioenskap is van wêreldgehalte en dit is n uitstekende vertoonvenstervan die veebedryf. Ons kan enige dag op internasionale vlak meeding.”

Mnr. Johan Ehlers, hoof uitvoerende beampte van Agri-Expo, is hoogs tevrede met die terugvoer wat  van besoekers en deelnemers ontvang is. “Dis ’n riem onder die hart dat internasionale besoekers van onder andere Italië, Duitsland en Amerika só beindruk is met Agri-Expo Livestock. Die aanbieding is die ideale geleentheid om Suid-Afrika se standaard en kwaliteit met die res van die wêreld te meet en ons het die afgelope naweek bevestiging gekry dat ons inderdaad met die bestes in die wêreld kan meeding.”

Die span beoordelaars was Mary Creek van Maryland, Washington DC in Amerika, Klasie Loubser van Vredenburg in die Wes-Kaap, Piet Delport van Sweizer-Reineke in Noordwes, Niel Jansen van Rensburg van Secunda en Wikus van der Merwe van Bloemfontein.

Byskrifte:

Mnre. Brett Puttergill, Pieter de Jager (Hoof: ABSA Agri Besigheid) en me. Demi Puttergill by die ABSA Suiwelkoningin, Puttergill Goldwyn Sweetie 969.

Absa-Dairy-Queen-1

Hieronder:

Mnre. Julian Syster (hanteerder), Klasie Loubser (beoordelaar), Basie Bezuidenhout (Vredenheim Angus Stoet), Jacobus Le Roux (BKB), Coenraad Bezuidenhout (Vredenheim Angus-soet) en Piet Delport (beoordelaar) by die BKB Rooivleiskoningin, Vredenheim Nelmari.

King-&-Queen-3

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
+0.7%
Rand - Pond
22.38
+0.2%
Rand - Euro
19.78
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.17
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Platinum
986.74
+0.2%
Palladium
1,450.53
+0.6%
Goud
1,974.77
+0.3%
Silwer
22.92
-0.3%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
69,771
+0.0%
Alle aandele
75,291
+0.1%
Hulpbronne 10
64,769
-1.5%
Industriële 25
102,304
+0.6%
Finansiële 15
15,369
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Gemaklik met 'n goeie sin vir humor
Ek is 'n "easy going" persoon met 'n goeie sin vir humor. Ek hou van die bos en geniet die see miskien 'n bietjie meer. Ek is 'n baie positiewe...
Leef, vergeet van gister, die lewe is kort
Ek is saggeaard, lewenslustig 'n Christen, spontaan met tye en ooo baaaaie verstrooid!!! Ek lief die buitelewe en die rustigheid. Mal oor die wind deur my hare en baie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot