AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Suidwes Landbou gee erkenning aan sy top-klante

By Suidwes Landbou word voortdurend gestreef om welvaart en waarde vir sy lede, klante en personeel te skep.

Ondanks die moeilike en uitdagende landbou-omstandighede wat tans landwyd heers, het die Suidwes Groep steeds uitstekend presteer. Só het dr. Herman van Schalkwyk (groep hoof-uitvoerende beampte) tydens ‘n glansgeleentheid by Sun City gesê waar Suidwes Landbou aan sy top-klante erkenning gegee het.

By die geleentheid het die voorsitter van die direksie, mnr. Hansie Viljoen, gesê: “Sonder die ondersteuning van produsente kan die Suidwes Groep nie die hoogtes bereik soos dit tans die geval is nie. Dit is tiperend van ons boeregemeenskap om in moeilike omstandighede saam te staan.”

Viljoen het beklemtoon dat ‘n boer, met ‘n maatskappy soos Suidwes Landbou as sy vennoot, ‘n krisisjaar soos 2016 tromp-op kan loop. Suidwes het spesiale droogtehulp-finansieringsprodukte vir produsente beskikbaar gestel en verder deel lede almal in die Suidwes-aansporingskortingskema.

Welvaart en waarde

Van Schalkwyk het ook benadruk dat by Suidwes voortdurend gestreef word om welvaart en waarde vir sy lede, klante en personeel te skep deur die toepassing en uitbreiding van die maatskappy se unieke besigheidsmodel op plaaslike, nasionale en internasionale vlak.

“Die maatskappy se nuwe trefreël, ‘Uit die lede, vir die lede’, beklemtoon die hoë premie wat Suidwes Landbou plaas op samewerking tussen klante, aandeelhouers en personeel,” het Van Schalkwyk gesê.

Foto-byskrif: Lede van die Suidwes-direksie en die bestuurspan in ‘n gesellige luim. Van links is mnre. Deon Badenhorst, Anton Botha, Theo Delport, Frans Marx, George Potgieter, Gert Malherbe, Hansie Viljoen, Debbie Engelbrecht, Jannie Louw, Piet Delport, dr. Herman van Schalkwyk, Thean Geldenhuys, Patrick Nelissen, Thys Neethling, me. Bridgitte Mathews en Anton Jordaan. Foto verskaf

Suidwes-top-klante

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
-0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na mevrou reg
Ek soek iemand om mee te deel en cuddle liefdevol en sosiaal wil wees saam my en saam my will groei
Ant
Oopkop en standvastig. Onafhaklikheid belangrik vir my. Doen nie drama nie. Lewe te kort om te mors op dinge en mense wat jou nie gelukkig maak nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot