AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Sweef oor jou plaas met dié nuutjie

Twee maatskappye het die sport van gemotoriseerde sweeftuie omgekeer van ’n lekker tydverdryf na ’n platform met verskeie praktiese toepassings vir boere.

Promosie-artikel:

Boere moet ten alle tye hul eiendom en lewende hawe fyn dophou. Dikwels is die vorm van vervoer belangrik en die keuses beperk. Wildboere vrees die verlies van lewende hawe deur stroping of ongewenste roofdiere, selfs meer so wat telers van skaars wild betref, wat hul gesogte diere baie fyn moet dophou.

Boere wat met gewasse boer het ’n klomp dinge waaroor hulle ’n ogie moet hou wanneer dit by hul gewasse kom. In die verlede was hulle aardgebonde en moes hulle per voet, hoef of wiel kom waar hulle wou wees.  Daar is egter, as gevolg van die snelle vooruitgang van moderne tegnologie meer doeltreffender maniere om die werk gedoen te kry. Twee maatskappye het reuse-vordering gemaak met gemotoriseerde sweeftuie en het hulle hierdie sport omgekeer van ’n lekker tydverdryf na ’n platform met verskeie praktiese toepassings.

Voordat ek begin het om gemotoriseerde sweeftuie op ons natuurreservaat te gebruik, was die enigste vervoermiddel tot my beskikking voertuie en ’n vastevlerkvliegtuig. Die eerste het lank geneem om moeilike, bergagtige terreine te deurkruis, terwyl laasgenoemde te vinnig was om wild doeltreffend te tel of om iets behoorlik te bekyk, afgesien van die hoë koste. Met ’n bietjie geluk het ek gevind waarna ek op soek was toe ek die Nirvana NS200, gekombineer met ’n Dudek Glider-vlerk raakloop– en ek het nog nie weer teruggekyk nie.

Eugene+NRanger02

Gemotoriseerde sweeftuie gaan ver terug , daar was al allerhande pogings selfs soos om twee valskerms aan mekaar vas te maak ten einde beter dra vermoeë te verkry wanneer jy teen die kant van ’n berg af sweef. Sedertdien het maatskappye soos Nirvana en Dudek deur middel van voortgesette navorsing en ontwikkeling ontsaglike vordering gemaak.

Die begeerte om hierdie vorm van vlieg doeltreffender en meer prakties te maak, het die enjins ligter en meer betroubaar gemaak. Dudek Paragliders het ook onophoudelik gewerk om ’n beter, vinniger en betroubaarder sweeftuig te skep wat baie minder geneig is om te vou. Die Dudek 2016-reeks vlerke, genaamd XX, is so gevorderd dat hul ontwerp ’n gepatenteerde streng bewaarde geheim is.

Raptor Harness-small

Vandag besit ek ’n masjien wat op my voorstoep staan, gereed om op te styg. Dit kan my onder 40 meter in die lug kry, met 3½ uur se vlugtyd teen ’n spoed van tussen 10 en 64 km/h. Met die vermoë om in enige oop veld te land, en met ‘n vinniger klimkoers as die gemiddelde vastevlerkvliegtuig en ook met veiligheidskenmerke soos die Agama Water Rescue.

Eugene

Ingesluit natuurlik is die konvensionele addisionele valskerm, of (rescue ‘chute) wat gemoedsrus gee dat indien enjinprobleme ondervind word, ‘n noodlanding geen probleem is nie en ’n veilige aankoms op die grond of in water te land verseker. As ’n vlieënier weet ek uit ondervinding dat daar baie min vorms van vlieg is wat ’n veilige landing vanaf ’n betreklike lae hoogte kan bied.

Die afgelope twee jaar het hierdie sweeftuie al gewilder onder boere geraak, selfs al is die sport nie aggressief in hul bedryf bemark nie. Al meer boere begin gemotoriseerde sweeftuie koop, aangesien hulle die potensiaal raaksien. By van die Kaapse wynlande tot die groot skaapboere van die Vrystaat en die wildplase van die Limpopo kan ten minste een van hierdie masjiene op ’n daaglikse basis in die lug gesien word.

Die maklik en vinnige opstyg is ’n groot voordeel en bied die onmiddellike vermoë om in die lug te kan wees. Waarom dan ’n aardgebonde perd of Hilux verkies? Die vermoë om te kan vining reageer? Hier kom die nuutste vooruitgang vir Nirvana Africa na vore – ’n nuwe ontwikkeling spesifiek vir die Afrika-mark. Die Nirvana NRanger het ’n pasgemaakte leerkoker, gemonteer aan die kragtige 230 cc- NS230 Instinct-model met hoër werksverrigting. Dit is die eerste masjien uitgerus om ’n geskikte vuurwapen te dra, soos die Marlin 45-70 Lever Action met 1,5-5 x 20 mm-Leupold-teleskoop.

Wanneer daar nie ’n geweer nodig is nie, bied dit ’n kameradrasak met maklike toegang om visuele materiaal in te samel wat gebruik kan word vir latere verdere analise. Die gevorderde kommunikasiepakket wat in die valhelm geïntegreer is bied die loods die vermoë om telefoonoproepe of radio-uitsendings te maak met die druk van ’n knoppie.

?????????????

Wat die sweeftuig aanbetref, sorg die nuwe tegnologie van Dudek vir ’n baie stabiele en stadige landingspoed teen amper stapspoed. Dink nou vir ’n oomblik aan hoe ver daar gevorder is van die perd en die bakkie se tyd. Die boer kan nou opstyg sonder ’n vliegveld, met genoeg tyd om sy taak te voltooi en indien enige reaksie nodig is, is enige stuk oop veld geskik vir ’n veilige landing.

Alle siniese kommentaar op sy: Die Nirvana/Dudek-kombinasie het vlieg vir altyd verander. Hulle het dit bekostigbaar gemaak teen 2,7 l/h en met al die groot voordele genoem in die artikel hierbo, mag die gemotoriseerde sweeftuig dalk nie die perd of bakkie vervang nie, maar dit sorg verseker vir ’n goeie kombinasie!

Vinnige feite:

1. Die NRanger is nie ontwerp dat die vuurwapen in vlug gebruik kan word nie;

2. NS230 is ’n 230 cc-enjin wat ’n mengsel van loodvrye petrol en 2T-tweeslagolie gebruik; 3. Nirvana Africa het 5 handelaars landwyd;

4. Lisensievereistes sluit in ’n teoretiese toets, 35 kwalifiserende vlugte en ’n radio-lisensie. Meer inligting sal verskaf word met navrae.

5. Nirvana Africa het ’n toegewyde teenstropingseenheid en wilddiens.

6. Meer inligting beskikbaar op: www.nirvanaafrica.co.za

  • Inligting verskaf deur Eugene Cussons, 'n wildboer.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot