AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Sybokhaar SA borg studente

Sybokhaar Suid-Afrika het ‘n vennootskap met die Mode Gauken-universiteit in Japan aangegaan om studente met fondse vir ‘n modekompetisie te voorsien.

Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) het ‘n vennootskap met die Mode Gauken-universiteit in Japan aangegaan om fondse aan 30 studente te voorsien, sodat hulle uitrustings van sybokhaar kan maak. Die student wat die beste uitrusting maak, sal die kans kry om Suid-Afrika te besoek en meer oor die sybokhaarbedryf te leer.


Luidens ‘n verklaring sê mnr. Deon Saayman, algemene bestuurder, sal SAA betaal vir die materiaal wat die betrokke studente vir hulle uitrustings gaan gebruik. Die skeppings sal vir bemarkingsdoeleindes aan SSA gegee word na die modeparade en prysuitdelingseremonie in Augustus vanjaar.


Studente van die universiteit sal die wenner kies en die wenner en een dosent sal in Desember in Port Elizabeth aankom.


Hoop vir ‘n vennootskap

Saayman sê die hoop is dat dié borgskap ‘n langtermyn vennootskap sal word. Die universiteit het vier kampusse – in Nagoya, Tokyo, Osaka en Parys, Frankryk – en spesialiseer in mediese-, mode- en rekenaaropleiding.


“Ons is baie in ons skik om met so ‘n indrukwekkende en internasionaal erkende instansie vereenselwig te word en ons is vol vertroue dat dit die begin van ‘n lang en suksesvolle vennootskap sal wees,” sê Saayman.


Die idee vir dié vennootskap het ontstaan by die Internasionale Sybokhaarberaad wat verlede jaar in Graaff-Reinet gehou is.

Lees ook:

Toekoms blink vir bokhaar


22 April 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot