AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Syngenta vier tiende jaar

Die saadmaatskappy Syngenta se tiende bestaansjaar is met swier en fors saam met Lipizzaners Suid-Afrika in Johannesburg gevier.

Die gewasbeskermingsmaatskappy Syngenta het sy tiende bestaansjaar met swier en fors saam met Lipizzaners Suid-Afrika (SA) gevier.


Die maatskappy is op 12 November 2000 gestig ná die samesmelting met Novartis Agribusiness en Zeneca Agrochemicals. Volgens mnr. Jan Suter, die hoof van die maatskappy in Afrika en die Midde-Ooste, het hulle die afgelope 10 jaar van krag tot krag gegaan.


“Ons het begin met ‘n omset van sowat $6,8 miljard in 2000, en staan tans op ‘n omset van $11 miljard vir 2009. Ons aantal werknemers het van 18 000 tot 25 000 gegroei, en ons kan tans $1 miljard per jaar aan navorsing bestee om te sorg dat ons aan die voorpunt van die bedryf bly.”


Meer as 20 nuwe produkte in vier jaar

Mnr. Antonie Delport, besturende direkteur van Syngenta Suid-Afrika, sê die maatskappy beplan om oor die volgende vier jaar 23 nuwe produkte bekend te stel.


“Ons is trots om te sê dat 40% van die produkte wat tans op die mark is, nie bestaan het voor Syngenta ontstaan het nie. Oor vier jaar hoop ons dat dit op 60% sal staan,” sê hy. Hy sê Syngenta het die afgelope 10 jaar sowat 10 miljoen liter S-Metolachlor se produkte verkoop.


Lipizzaners Suid-Afrika

Die maatskappy het Lipizzaners SA se stalle en perseel in Kyalamai, Johannesburg, gekies om sy tiende bestaansjaar te vier.


Dié nie-regeringsorganisasie het sedert 2008 ‘n oorlewingstryd gevoer nadat hy ‘n kennisgewing van uitsetting by die stalle ontvang het. Me. Judy Vertue, een van die direkteure van Lipizzaners SA, sê hulle het met baie moeite die wa deur die drif getrek om te sorg dat die perde en hul plaaslike geskiedenis vir die land behoue bly.


Sowat 50 perde word tans deur die organisasie onderhou by die enigste opleidingskool buite Spanje vir dié perde. Volgens Vertue is daar tans 4 000 van Lipizzaners in die wêreld oor.


Sy sê om die publiek aan die prag diere bloot te stel en om ‘n inkomste te genereer, bied die organisasie elke Sondagoggend ‘n vertoning aan, asook spesiale vertonings om byvoorveeld Valentynsdag of Kersfees te vier.


Klik hier om ‘n video van Lipizzaners in aksie te kyk.


18 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
+0.7%
Rand - Pond
21.05
+1.1%
Rand - Euro
18.15
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.82
+0.2%
Silwer
22.19
-0.3%
Palladium
1,856.14
-1.1%
Platinum
991.00
-0.9%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Baie om te bied niemand om mee te deel.
Ek is n ongekompliseerd man wat net opsoek is na goeie geselskap en moonlike geluk in die toekoms dis al.
Son en see mens.
Eks stil en op my plek. Praat met diere darem nog nie met my self nie. Hou van berg klim en fiets ry. Visvang en rugby glad nie my ding nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot