AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Taks op drank wurg wynboere

Hoër belasting op drank kan wynprodusente wat reeds in ‘n benarde finansiële posisie is uit die wynbedryf dwing.

Die belastingsverhoging op drank kan talle wynprodusente uit die mark dwing. Mnr. Pravin Gordhan, Minister van Finansies, het in sy Begrotingsrede aangekondig dat die Regering se belastingmaatstawwe vir drank hersien is.

Lees ook:

Landbou: Begroting se stiefkind

Bier se belasting styg tot 85 sent per blikkie (340 ml) en onversterkte en versterkte wyn se belasting styg tot onderskeidelik R2,14 per liter en R4,01 per liter.


Spiritualieë se belasting verhoog tot R27,27 per 750 ml. ’n Bottel wyn van 750 ml sal 12 sent meer kos, ’n bottel spiritualieë van 750 ml sal R2,22 meer wees en bier sal 6,5 sent duurder wees. Dit verteenwoordig ’n verhoging van 8,1 % op wyn en 8,9 % op spiritualieë.

Wynboere bereik breekpunt

Volgens mnr. Abrie Botha, voorsitter van Vinpro, die organisasie vir Kaapse wynprodusente, sal dié verhogings veroorsaak “dat die benarde finansiële posisie van talle wynprodusente breekpunt bereik”.


 “Die primêre wynprodusent verdien gemiddeld 44 sent van ’n bottel wyn wat vir R24 in die kleinhandel verkoop word – waaruit hy nog sy lewenskoste en rente moet finansier.  Terselfdertyd verdien die Regering ná hierdie verhoging R4,56 per bottel uit BTW en aksyns,” het Botha in ’n verklaring gesê.


Lees meer in Landbouweekblad se uitgawe van 26 Februarie 2010.


23 Februarie 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.99
+1.0%
Rand - Pond
20.30
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.10
+0.4%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,840.16
-0.5%
Platinum
1,007.00
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek
Baie liefde .omgee. eerlikheid en hou van die bos .braai .kuier om n vuur en hou van aĺl black rugby
Passievolle mensie opsoek na vriendskap en liefde
Vriendelike en opregte persoon. Opsoek na iemand met goeie morele waardes, lus vir die lewe. Passie vir liefde en die lewe.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot