AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Taksvrye suikeruitvoer na EU?

Die suikerbedryf onderhandel tans met die Regering en die Europese Unie vir belastingvrye uitvoer na lidlande van die Europese Unie, sê Sasa.

Die suikerbedryf onderhandel tans met die Regering en die Europese Unie (EU) vir belastingvrye uitvoer na lidlande van die Europese Unie (EU), sê die Suikervereniging van Suid-Afrika (Sasa).


Luidens ‘n berig op Engineering News Daily, wil plaaslike produsente graag kwota- en belastingvrye toegang tot die EU hê.


Die EU, wat Suid-Afrika se grootste handelsvennoot is, het verlede jaar ‘n nuwe handelsmodel bekendgestel waarvolgens die wêreld se armste lande kwota- en belastingvrye toegang tot dié mark kry. Suid-Afrika word egter nie as een van die armste ontwikkelende lande beskou nie en gevolglik deel die land nie in die voordele van dié regulasie nie.


Onderhandelinge gaan voort

Mnr. Trix Trikam, uitvoerende direkteur van Sasa, sê dié organisasie onderhandel tans met die Suid-Afrikaanse Regering en die EU rakende ‘n handelsooreenkoms wat produsente sal toelaat om suiker na die sogenaamde ‘EU-blok’ uit te voer.


“Oor die korttermyn glo ons om vir ‘n vasgestelde hoeveelheid suiker belastingvry te vra is die regte roete om te volg. Oor die langtermyn sal ons graag wil hê wat almal het, geen kwota, geen belasting,” verduidelik Trikam.


Hy meen dat die bedryf sy inkomste sal kan verbeter as die voorstel aanvaar word. Volgens hom word beter pryse in die EU-mark as op die wêreldmark verdien.


Die EU is tans die grootste invoerder van suiker wêreldwyd. Suid-Afrika, wat een van die top 10 uitvoerders van versoeter is, voer sowat 40% suiker uit en die inkomste van die bedryf staan op R2,5 miljard per jaar.


24 Augustus 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.99
+1.0%
Rand - Pond
20.30
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.10
+0.4%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,840.16
-0.5%
Platinum
1,007.00
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek
Baie liefde .omgee. eerlikheid en hou van die bos .braai .kuier om n vuur en hou van aĺl black rugby
Passievolle mensie opsoek na vriendskap en liefde
Vriendelike en opregte persoon. Opsoek na iemand met goeie morele waardes, lus vir die lewe. Passie vir liefde en die lewe.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot