AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Talle plantspesies deur uitwissing bedreig

Meer as 1700 van die plantspesies in die Wes-Kaap word deur uitwissing bedreig.

Uitwissing bedreig meer as 1700 van die plantspesies in die Wes-Kaap. Dit is gelyk aan tot 68% van Suid-Afrika se bedreigde plante.

“Suid-Afrika spog met uitstekende hoë biodiversiteit (derde beste na Indonesië en Brasilië) met ongeveer 24 000 inheemse plantspesies wat tot dusver aangeteken is. Per area basis het die Wes-Kaap die hoogste konsentrasie van plantspesies ter wêreld," sê prof. Gavin Maneveldt van die Departement van Biodiversiteit en Bewaring aan die Universiteit van die Wes-Kaap, in 'n mediaverklaring.

Maneveldt sê sowat 11% (129,462 km2) van Suid-Afrika se grondgebied word beset deur die plante, die Wes-Kaap is die tuiste van meer as die helfte (byvoorbeeld  56% van alle plante, 51% van alle voëls, 51% van alle soogdiere, 65% van alle vis) van die land se biodiversiteit.

Die bedreiging vir die land se biodiversiteit word oor die algemeen geklasifiseer as historiese of opkomende bedreiging. Die drie belangrikste historiese bedreigings is volgens Maneveldt permanente verlies aan habitat (insluitend stedelike uitbreiding, ontwikkeling van infrastruktuur en landbou- uitbreiding); uitheemse plantspesies (wat indringer-plante verplaas) en die agteruitgang van habitat (bv. deur oorbeweiding en intensiteit van vuur).

Klimaatsverandering en nuwe siektes is die twee mees opkomendste bedreigings.

Maneveldt wys daarop dat 20 Augustus Aarde-oorskrydingsdag is, die datum wat die mensdom die hulpbronne, wat die planeet 12 maande neem om te produseer, vir vanjaar sal uitput. “Vir die res van die jaar sal ons leef op hulpbronne wat geleen is by toekomstige geslagte. Hierdie datum is 'n konstante herinnering van die globale impak wat die mensdom gehad het op die biodiversiteit regoor die planeet.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.23
-0.2%
Rand - Pond
21.34
-0.2%
Rand - Euro
18.73
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.23
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin oor
Wat skryf ek nou hier? Leer my eerder ken besluit self. Ek is wel n omgee mens en hou van bederf.
Plain Jane
Oor die onnodige drama, wil net die lewe geniet. Goeie hart en weet wat ek uit die lewe wil he 😊
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot