AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Te min landbou-ingenieurs

Hoewel die aantal studente wat landbou-ingenieurswese studeer die afgelope paar jaar toegeneem het, heers daar kommer oor die lae getal wat die mark betree.

Hoewel die aantal studente wat landbou-ingenieurswese studeer die afgelope paar jaar toegeneem het, heers daar kommer oor die lae getal wat die mark betree.


Prof. Jeff Stringers, dosent aan die Universiteit van KwaZulu-Natal se skool vir ingenieurswese en omgewingshidrologie, sê dié tendens is duidelik te sien in studentegetalle.


Stringers was een van die sprekers tydens die Suid-Afrikaanse Instituut van Landbou-ingenieurs se jaarlikse konferensie in Pretoria.


Getalle daal in 1980

In die 1980’s het die aantal landbou-ingenieurs in Suid-Afrika drasties afgeneem. Volgens Stringers is slegs sowat 20% van die skool se totale kapasiteit vir landbou-ingenieurswesestudente in 1994 gevul. In 2010 is hulle kapasiteit vir studentegetalle ten volle gevul, maar heers daar kommer oor die lae getal van dié studente wat die mark betree.


“Een van die grootste uitdagings is dat sowat 50% van die studente wat vir die kursus inskryf ‘n slaagsyfer van slegs tussen 45% en 50% haal na hul eerste studiejaar.”


Oplossings? 

Stringers sê ‘n groot deel van die verantwoordelikheid vir dié stand van sake kan voor die deur van die onderwysstelsel gelê word. Die opleidingstelsel op universiteitsvlak kan ook deels verantwoordelik gehou word, veral wat ondersteuning aan student aangaan.


Volgens Stringers oorweeg sy skool tans om studente toe te laat om die kursus in vyf of ses jaar te voltooi in plaas van die tradisionele vier jaar.


Hy sê studentegetalle het na 1980 toegeneem nadat verskeie opleidingsinstansies die benaming van hul kursusse of studiemateriaal aangepas het.


Wat doen dié sektor?

Landbou-ingenieurs het in 1890 die trekker ontwerp en in 1930 het die sektor die eerste rubberbande vir trekkers beskikbaar gemaak. Die sektor het ook vir die eerste melkmasjiene in die 1900’s gesorg, en dit is in 1930 opgevolg deur ‘n yskas wat op die plaas gebruik kan word om melk te stoor.

Die ontwikkeling van die meganiese katoenplukker kan ook aan landbou-ingenieurs toegeskryf word.


29 September 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bietjie van 'n Romantikus wat graag geselsdap soek
Ek is vriendelike mens wat nie baie issues het nie. Ek is 'n 'software developer' en as sulks baie lief vir tegnologie. Ek hou daarvan om lekker te lag word ook...
Passionate.
Hou van eerlikheid. Is nog jonk van gees. Hardwerkend. Passionate vir ware liefde. Hou van shopping en uiteet. See vakansies
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot