AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Three Ships Whisky blink uit

Three Ships Whisky is onlangs deur Whisky Magazine met ’n wêreld-whiskytoekennings vereer.

Three Ships Whisky is onlangs deur Whisky Magazine met ’n  wêreld-whiskytoekennings vereer. Luidens ’n nuusverklaring het die Three Ships Bourbon Cask Finish die kategorie vir Best Rest of the World Blended Whisky gewen. Meer as 300 whiskies is in dié afdeling geproe.

Die kompetisie vind jaarliks onder voorsitterskap van die tydskrif se meewerkende en hoofredakteur plaas. Die wêreld se bestes ding mee in kategorieë gegrond op styl, proses en produksie.

Erkenning aan eg Suid-Afrikaans


Mnr. Andy Watts, meesterdistilleerder en skepper van die Three Ships-reeks, het gesê die prys is ’n reuse-erkenning vir ’n eg Suid-Afrikaanse produk. Dieselfde whisky het ook verlede jaar op die International Spirits Challenge  ? goue medalje gewen.

“Die Three Ships Bourbon Cask Finish is Suid-Afrika se eerste whisky wat uit mout- en graankomponente bestaan en wat plaaslik gedistilleer en verouder is. As ? mens die groot getal versnitwhiskies wat wêreldwyd gemaak word, in ag neem, is dit ’n merkwaardige prestasie, nie net vir ons whisky nie, maar ook vir Suid-Afrika,” aldus Watts.

Twee dekades


Die whisky-reeks word reeds langer as twee dekades by die James Sedgwick-distilleerdery op Wellington gemaak.  

Watts is baie trots op sy produk en gee ’n interessante verduideliking van die whisky: “Die Bourbon Cask Finish het ’n ryk gouestroop-geur en sagte, esteragtige, warm geure in die neus.


"Die ligte, heuningagtige soetigheid met titsels vanielje in die mond word aangevul deur die sagte geure van peper en spesery. Die nasmaak is talmend, met net ’n suggestie van die Amerikaanse whisky-vatgeure (waarin die whisky verouder word).”

15 Maart 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot