AFGRI
BEAN
09 Des
-
9420
0,00
CORN
09 Des
-
4391
0,00
SOYA
09 Des
-
10543
0,00
SUNS
09 Des
-
10900
0,00
WEAT
09 Des
-
6703
0,00
WMAZ
09 Des
-
4920
0,00
YMAZ
09 Des
-
4757
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Tina en Nkwinti druip DA-rapport

Die groot druipelinge in die DA se jaarlikse rapport is pres. Jacob Zuma, me. Tina Joemat-Pettersson en mnr. Gugile Nkwinti.

Die Kabinet druip en van die groot druipelinge is pres. Jacob Zuma, me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Visserye en Bosbou en mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming.

Dit is vanjaar die tweede keer dat die DA sy Regeringsrapport die lig sien. Die Kabinet se gemiddelde punt is 4,7 uit 10. Verlede jaar het hy 5,4 gekry.

Die Minister van Verdediging en Militêre Veterane wat die landsgrense onbewaak gelaat het, me. Lindiwe Sisulu, druip liederlik, met 2 uit 10, so ook die voormalige Minister vir Water en Omgewingsake, me. Buyelwa Sonjica, met 2 uit 10 en mnr. Nathi Mthethwa het met 4 uit 10 ook gedruip.

Die DA sê in sy rapport dat Joemat-Pettersson verlede jaar baie goed begin het en dit het geblyk dat sy bevoeg is om die nuwe visie te lewer wat haar departement nodig het. Maar dit het nie gebeur nie. Haar punt is van 7 na ‘n skamele 4 verminder, wat beteken dat sy druip.

Nie na probleme gekyk nie

Sy het gefaal om onder meer die werkbare en praktiese voorstelle in haar departement se strategiese plan in te stel en gekies om slegs op transformasie te fokus. Sy het ook nie na die probleme van die kommersiële en kleinboere gekyk nie.

Verder is haar bereidwilligheid om voor die Parlementêre komitee te verskyn, wisselvallig en het nie die belangrike openbare verhore oor transformasie bygewoon nie. Sy het ook drie waarnemende direkteur-generaals gehad voordat sy mnr. Langa Zita, wat nie landbou-ondervinding het nie, in die pos aangestel het.

Die rapport wys ook uit dat haar departement ondoeltreffend voortploeter omdat sy nie behoorlike beheer neem oor die strategiese rigting waarin dit moet gaan nie.

Verwarring oor sy departement

Nkwinti het ‘n skamele 2 uit 10 gekry. Dit moet egter genoem word dat hy een van die swak-presterende departemente geërf het en sukkel om genoeg geld uit die Tesourie te kry. Maar die DA meen dit stel hom nie vry van die swak manier waarop sy departement vanjaar presteer het nie en veral oor die verwarring wat oor sy departement se beleidsrigting hang. Nkwinti het verlede jaar 4,5 gekry.

“Beleidsgewys het die minister net verwarring en paniek gesaai. In sy begrotingsrede in Februarie het hy aangedui dat die Groenskrif, wat ‘n nuwe strategie oor grondhervorming vervat, in April ter tafel gelê sal word. Dit was uitgestel na Junie, toe Augustus en toe November.”

Die DA het die leier van die land, Zuma, net 2 uit 10 gegee. Verlede jaar het hy ook maar net 3 gekry. “Sy prestasie hierdie jaar het gewys dat hy nie Suid-Afrika kan lei nie.” Sy adjunk, Kgalema Motlanthe, slaag met ‘n punt van 6 uit 10.

Volgens die DA is mnr. Pravin Gordhan, Minister van Finansies, die beste minister nog. Dit is die eerste keer dat hy 9 uit 10 vir ‘n minister gee. Gordhan word gesien as een van die paar suksesstories in Zuma se administrasie.

2 Desember 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.27
+0.1%
Rand - Euro
18.30
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.80
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.30
0.0%
Silwer
23.48
0.0%
Palladium
1,956.00
0.0%
Platinum
1,028.50
0.0%
Brent-ruolie
76.10
-0.1%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Vrou wat soek na ware liefde en geluk.
Ek is deur ñ moeilike ryd maar dit maak my net sterker en positief vir die toekom voorentoe. Ek hou van stap en movies kyk. Ek hou niks van dronk partytjies en baklei nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot