AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Top-suiwelproduk op Kaasfees

Portobello Franschhoek Angelot van die Rhodes-voedselgroep, het honderde produkte uitgestof om die titel as Suiwelproduk van die Jaar te verower.

’n Kaas waarvan die rand met was bedek is, Portobello Franschhoek Angelot van die Rhodes-voedselgroep, het bykans 780 ander suiwelprodukte uitgestof om vanjaar die titel as Suiwelproduk van die Jaar te verower.


Altesame 26 suiwelprodukte is op die DuPont Qualité-toekenningsdinee op Stellenbosch met die gesogte Qualité-gehaltemerk bekroon en 90 suiwelprodukte is as SA Kampioene aangewys.  Die toekenningsaand het op die vooraand van die SA Kaasfees plaasgevind.


Sowat 780 suiwelprodukte is in verskillende kategorieë, soos kaas, botter, maaskaas, jogurt, gegeurde melk, roomys en suiwelnageregte ingeskryf.


Die kategoriewenners is as SA Kampioene aangewys en die toppresteerders is met die Qualité-seël huis toe. Die produk met die hoogste puntetelling word as die Suiwelproduk van die Jaar aangewys.


Die Portobello Franschhoek Angelot het ’n ekstra sterk geur en word van Ayreshire-melk geproduseer. Dit is ’n moeilike kaas om te vervolmaak, meen die beoordelaars.


’n Kaas met ’n wasrand word vanaf die oppervlak na binne ryp. Die kaasmaker moet dus die fermentasieproses noukeurig bestuur. Soos die rand verouder, verander die ferm, jong kaas in een met ’n sagte tekstuur en ’n oranje rand. Mettertyd word die rand klewerig en rooi.


Mnr. Kobus Mulder, hoofbeoordelaar, het die wenkaas soos volg beskryf: “Die produk lyk vars en aptytwekkend. Dit is soos oognagereg (eye-candy). Die tekstuur is sag en fluweelagtig. Die aroma spring in jou neus. Dit is ’n fantastiese produk. Sommige mense sal dit met ’n lepeltjie eet, maar ek eet dit sommer net so uit die verpakking!”


Ál drie beoordelaars was dit eens dat die Portobello Franschhoek Angelot met die louere moes wegstap. Dit is uitsonderlik dat so ’n skerp gegeurde kaas ’n hele span beoordelaars beïndruk. 


Parmalat het ses Qualité-toekennings gewen. Op sy hakke was Clover SA met drie. DairyBelle, De Pekelaar Kaas, Lancewood Holdings, Rhodes-voedselgroep en Van der Poel Kaas het twee toekennings elk huis toe geneem.


Kyk hier na ’n video oor die beoordeling.

26 April 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot