AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Top-wynlandgoed word vereer

Vir die eerste keer in die Suid-Afrikaanse wynbedryf gaan Suid-Afrika se top-wynlandgoed aangewys word by die 2011 Novare SA Terroir-wyntoekennings.

Vir die eerste keer in die Suid-Afrikaanse wynbedryf gaan Suid-Afrika se top-wynlandgoed aangewys word by die 2011 Novare SA Terroir-wyntoekennings, die jaarlikse wynkompetisie waar erkenning gegee word aan wyne wat as landgoed-, wyk- of wingerdwyn gesertifiseer is.


“Een van die ikoniese uitbeeldings van ’n terroir-spesifieke wyn is ’n landgoedwyn. Produsente wat dit met ’n passie toepas, verdien inderdaad erkenning. Daarom gaan die Novare-trofee vir Suid-Afrika se top-wynlandgoed vanjaar oorhandig word,” sê mnr. Marius Labuschagne, stigter van SA Terroir-wyntoekennings.


Hierdie kompetisie is nou ses jaar aan die gang en die klem is op wyne wat ’n spesifieke grond en klimaat verteenwoordig. Dit is waarna die Franse term “terroir”, wat internasionaal gebruik word, verwys.


Volgens mnr. Charl Theron, tegniese koördineerder van SA Terroir-wyntoekennings en deeltydse lektor in wynkunde aan die Universiteit Stellenbosch, is landgoedwyne deel van Suid-Afrika se wynkultuur en iets baie spesiaals.


“Ek is bly dat die Novare SA Terroir-wyntoekennings nou hierdie nodige erkenning gee. Die debat tussen rolspelers was of die trofee aan die top-landgoedwyn of die top-wynlandgoed toegeken moet word. Die meerderheid het ná verskeie gesprekke tot die slotsom gekom om eerder die top-wynlandgoed as top-landgoedwyn erkenning te gee.”


Die wenner van die trofee word gekeur op grond van die aantal wyne van die spesifieke landgoed wat vir die finale ronde van die Nasionale Wenners SA Terroir-wyntoekennings gekeur is, saam met die aantal nasionale wenners indien van toepassing.


Om ’n landgoedwyn te maak moet die eenheid vir die produksie van landgoedwyn as landgoed (dit kan uit verskeie aangrensende plase bestaan) geregistreer wees, alle druiwe van die geregistreerde eenheid afkomstig wees en die wyn in die kelder op die geregistreerde eenheid geproduseer en gebottel wees. Slegs dan kan die woord Landgoed of Estate op die etiket staan.


Die sluitingsdatum vir inskrywings is 28 Junie. Meer inligting en inskrywingsvorms is beskikbaar op die webwerf www.terroirwineawards, of tree in verbinding met Elma Brand, projekkoördineerder, by tel 021 863 0397, e-pos events@agrimega.co.za, of Marius Labuschagne, projekleier, by tel 021 975 8166, e-pos mlab@iafrica.com.


Foto: Marius Labuschagne (projekleier), Marina van Til (bemarkingshoof van die borg Novare) en Charl Theron (tegniese koordineerder) by die nuwe trofee wat by die 2011 Novare SA Terroir-wyntoekennings toegeken gaan word aan die top-wynlandgoed.

8 Maart 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot