AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Toyota wys sy kleiner klouterkar-konsep

Toyota se nuwe FT-4X konsepvoertuig het sy eerste buiging in New York gemaak.

Toyota se FT-4X konsepvoertuig het pas sy debuut op die internasionale New York-voertuigskou gemaak en te oordeel aan die ge-‘oe’ en ge-‘aa’ is hier beslis ’n ding aan die kom!

Hoewel die FT-4X ’n kleiner viertrek-stoftrapper is, dra dit duidelik die familietrekke van Toyota se veel groter FJ Cruiser. Dit is die vars en futuristiese ontwerp van Toyota se Calty Design Research Studio in Kalifornië.

Die FT-4X lyk soos ’n kompakte stoftrapper waarin eenvoud, styl èn doeltreffendheid saamgesnoer word. Toyota hoop waarskynlik dit doen dieselfde vir sy aansien (èn verkoopsyfer) as wat die RAV4-stoftrappers in die 1990’s gedoen het.

Die FT-4X is op Toyota se C-onderstel geskoei. As produksiemodel sal dit waarskynlik met ’n kleinerige viersilinderenjin en ’n meganiese viertrekstelsel met laestrek toegerus word. En kyk net daardie grondvryhoogte en hóé daardie skurwe wiele (225/55R18 veelterrein-buitebande) só op die hoeke geplaas is… slaggereed vir enige hindernisse! Terloops, MacPherson-strutte voor en dubbel-mikke agter sorg vir die veerwerk.

Die ontwerpers het hulle omtrent gate uit geniet om hierdie konsepmodel as ’n soort van ’n ekspidisievoertuig toe te rus. Daar is van ’n ingeboude GoPro-kamera tot ’n warm èn koue kompartement vir voorrade en versnaperinge!

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot