AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9600
0,00
CORN
03 Feb
-
4600
0,00
SOYA
03 Feb
-
9571
0,00
SUNS
03 Feb
-
11718
0,00
WEAT
03 Feb
-
6685
0,00
WMAZ
03 Feb
-
4372
0,00
YMAZ
03 Feb
-
4397
0,00

Uieprys daal skerp

Die noordelike uiestreek lewer nou uie aan die mark en die prys het beduidend gedaal tot R3,50/kg vir klas 1 medium-uie.

Skaars vyf maande nadat mnr. Van der Spuy Botes, ondervoorsitter van die Noord-Kaapse Uieprodusentevereniging en groente-en-graanboer in die Douglas-omgewing, sy kommer oor oormatige uitbreidings uitgespreek het, is sy vrese bewaarheid.

Dié streek het vanjaar 2 500 ha uie geplant. Dit is 300 ha meer as verlede seisoen. Volgens mnr. John Davey, die bemarkingsbestuurder van Dutoit Groente, is daar in die omgewing van Ceres en in die Koue-Bokkeveld die afgelope twee seisoene ongeveer 3 000 ha uie aangeplant.

“Die afgelope twee seisoene was moeilik en die produksie was ver onder die potensiaal. Indien alles in die komende seisoen goed verloop, sal daar ’n redelike toename in bemarkbare produkte wees ten spite daarvan dat ons nie meer hektare aangeplant het nie. Hopelik sal die uitvoermark, wat die afgelope twee seisoene afgeskeep is, weer vir ons beskore wees,” sê Davey.

Die noordelike uiestreek lewer tans uie aan die mark en hoewel die prys beduidend gedaal het tot R3,50/kg vir klas 1 medium-uie, is dit nie rede tot kommer nie, meen mnr. Kobus Voster, voorsitter van die Noordelike uiekomitee.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
-2.2%
Rand - Pond
21.05
+0.1%
Rand - Euro
18.91
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Platinum
974.02
-5.0%
Palladium
1,623.95
-2.8%
Goud
1,865.16
0.0%
Silwer
22.35
0.0%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
One life.... Live it
Gemaklike persoon met beginsels en waardes. Te laat vir voorgee, ek is gelukkig in my eie vel en wat die lewe nog vir my inhou. Ek kan wissel van diep seun na baie sosiaal en is...
Kom ons sien wat gebeur
Wel eks nie iemand wat oordeel nie. Wees jouself. Ek luister graag. Eerlik en opreg en hou nie van jok nie. [removed]
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot