AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Uitdagings vir graanbedryf

Groot uitdagings lê voor vir die graanbedryf aangesien daar na verwagting vanjaar meer as 16 miljoen ton graan deur lede van Gosa opgeberg en hanteer sal word.

Meer as 16 miljoen ton mielies en ander graan gaan vanjaar deur die Graanhanteringsorganisasie van Suider-Afrika (Gosa) se lede opgeberg en hanteer word, sê me. Annatjie Loio, voorsitter van dié organisasie.

Die plaaslike mielie-oes word op ’n rekord van 12,9 miljoen ton geskat.


Loio het op die 27ste simposium van Gosa op Wildernis in die Suid-Kaap gesê haar organisasie is gereed om die groot tonnemaat te hanteer. Dit verg nuwe en groter uitdagings in die graanbedryf om te verseker dat die silobedryf, instandhouding, opberging, beroking en vervoer glad verloop.


Loio sê pryse is onder druk met die groot oeste wêreldwyd en die feit dat mieliepryse plaaslik reeds met 40% gedaal het. Indien Suid-Afrika nie na uitvoerpariteit beweeg nie, sal dit broekskeur gaan om surplus graan uit te voer.

Internasionale graanaanbod

Ten opsigte van die internasionale graanaanbod word sowat 134 miljoen ton mielies verwag, waarvan 44 miljoen ton in Amerika en 49 miljoen ton in China geproduseer word. Altesame 196 miljoen ton koring kan geproduseer word, waarvan 27 miljoen ton in Amerika en 61 miljoen ton in China.


Sowat 60 miljoen ton soja word verwag, waarvan 24 miljoen ton in Argentinië en 17 miljoen ton in Brasilië geproduseer is.


Lees meer in Landbouweekblad se uitgawe van 2 Maart 2010.


19 Maart 2010


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.99
+1.0%
Rand - Pond
20.30
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.10
+0.4%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,840.16
-0.5%
Platinum
1,007.00
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek
Baie liefde .omgee. eerlikheid en hou van die bos .braai .kuier om n vuur en hou van aĺl black rugby
Passievolle mensie opsoek na vriendskap en liefde
Vriendelike en opregte persoon. Opsoek na iemand met goeie morele waardes, lus vir die lewe. Passie vir liefde en die lewe.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot