AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Uitvoer van avokado’s styg

Die uitvoer van avokado’s het met sowat 22% toegeneem in die 2010-seisoen, sê die Nasionale Landboubemarkingsraad.

Die uitvoer van avokado’s het met sowat 22% toegeneem in die 2010-seisoen, sê die Nasionale Landboubemarkingsraad (NLBR).


Luidens die raad se jongste verslag oor die vloei van vrugtehandel is 11,92 miljoen kartonne avokado’s vanjaar uitgevoer.


Die uitwerking van die vervoerstaking tydens die oestyd was duidelik sigbaar. Slegs sowat 11 000 kartonne is weens die staking in een week uitgevoer, terwyl uitvoere vir die weke voor en na dié week meer as 400 000 kartonne was.


Sowat 77% van die uitvoere het na Europa gegaan, met Brittanje wat 19% van die uitvoere gekoop het.  Plaaslike pryse vir avokado’s het tussen Februarie en Julie vanjaar met tussen sowat R5 300 en R6 200 per ton gewissel.


Moeilike jaar vir tafeldruiwe

Intussen voorspel die NLBR dat tafeldruifproduksie vir die 2010/’11-seisoen laer gaan wees as die rekordoes van die afgelope oestyd. ‘n Oes van 60 miljoen kartonne is in die 2009/’10-seisoen aangeteken, die hoogste oes sedert die begin van die de-gereguleerde era.


“Die 2010/’11-seisoen gaan na verwagting ‘n moeilike een vir Suid-Afrikaanse produsente wees weens die hoë produksievlakke wat in ander lande in die Suidelike Halfrond verwag word,” lui die verslag. Uitvoere vir dié produksiejaar word op tussen 51 en 55 miljoen kartonne geskat.


Steenvrugte

Die NLBR verwag dat die steenvrug-oes vir die 2010/’11-oesjaar 7% hoër kan wees as die afgelope seisoen. Die perske-oes gaan na verwagting 6% groter wees, terwyl die kaalperske-oes 8% groter kan wees.


Die appelkoos-oes gaan na verwagting 1% minder wees as in die 2009/’10-oesjaar.


7 Desember 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
The fragerance stays on the hand that gives the rose
Leer my ken en jy sal sien jy sal nie sonder my kan klaarkom. hoogs verslawende persoonlikheid wat weet hoe om jou oë te laat omdop. getrainde hande wat jou goosebumps orals...
Opsoek na lekker geselskap
As jy my eers beter leer ken sal jy nie genoeg van my kry nie. Ek is n rustige vrou opsoek na lekker geselskap
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot