
Promosie-artikel:
Gerig op die wilds-, vee-, en elektriese heining-industrie, is dit met trots dat hy dié beproefde produk bekend stel, sê mnr. Isak Pelser, eienaar van die onderneming wat Plastic Droppers heet.
Dié onderneming vervaardig ‘n unieke soliede, HDPE (Hoë digtheid poli-etileen) plastiese spar (“hanger, dropper”) met ‘n unieke greep-ontwerp wat keer dat die drade gly. Hierdie unieke spar is juis buigbaar sodat dit hoë impak kan hanteer sonder om te breek en tog ook kan terugbeweeg na sy oorspronklike posisie, en nie gebuig bly/breek soos staaldroppers nie.
Die spar is die wenner in 2013 van SAPRO se 100% “Recyclate Product” se Silwer-toekenning.
Die spar is:
- SABS getoets (2,9kN): BAIE STERK maar tog BUIGSAAM om impak te absorbeer.
- UV beskermd.
- Hoë weerstand teen veldbrande.
- Ideaal vir elektriese heinings.
- Prominente riwwe keer dat die drade gly.
- Trek nie krom in die son nie.
- Kan nie knak nie.
Spesifikasies:
- Vorm: Ovaal (20mm x 16mm).
- Struktuur: Solied met riwwe.
- Sterkte: 2,9 kN.
- Gewig: 185 gram per meter.
- Buigsaamheid: -10 – 90 grade Celsius. Breek nie eens as gebuig word nie
- UV beskerming: 20-30 jaar.
- Vertragingseienskap teen brande.
- Uitstekende weerstand teen sure.
- Geen dreinering van elektrisiteit.
- Lengte: Enige lengte.
- Die fabriek is in Pretoria geleë en indien nodig kan aflewering gereël word.
- Dit verlaag die oprigtings- en onderhoud van heinings met ‘n gemiddeld van 60%.
Prys: R3.60/m + BTW
Meer inligting:
Tel: 083 250 5363
Byskrif:Geëlektrifiseerde heining met Plastic Droppers in Mosambiek. Foto verskaf