AFGRI
BEAN
02 Des
-
9279,6
-85,40
CORN
02 Des
-
4553,4
3,40
SOYA
02 Des
-
10490
72,00
SUNS
02 Des
-
10810
-76,00
WEAT
02 Des
-
6700
-45,00
WMAZ
02 Des
-
5090
-37,00
YMAZ
02 Des
-
4943,2
-15,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Unieke wynindeks geloods

‘n Nuwe Suid-Afrikaanse wynindeks wat as maatstaf vir die beoordeling van die gehalte van wyn dien is van stapel gestuur op Stellenbosch.

‘n Suid-Afrikaanse wynindeks wat daarna poog om “orde tot die inherente subjektiwiteit in die beoordeling van wyn te bring” deur die volgehoue prestasie van verskillende oesjare op plaaslike en internasionale wynkompetisies in ag te neem, is gister op Stellenbosch bekend gestel. Verskeie bekende name op die plaaslike wyntoneel is ook by dié indeks se “96+”-klub ingelyf.

Foto: Die eerste kelders om toekennings te ontvang

Piet Dreyer (Raka), Ben Truter (Mulderbosch), Nick van Huysteen (Saronsberg), Peter Finlayson (Bouchard Finlayson), Teresa de Villers (Bouchard), David Sadie (Saronsberg), Neville Dorrington (Rijks), Pierre Wahl (Rijks), Boela Gerber (Groot Constantia,) Jean Naude (Groot Constantia)


Voor van links na regs: Mike Dobrovic (Mulderbosch) Izak Smit (Project Director of SASWRI) Edmund Terblanche (La Motte)


Volgens mnr. Izak Smit, projekdirekteur van SA Superieur Wine Rating Index, is die indeks ‘n maatstaf vir die gehaltebeoordeling van wyn. Hy het meervoudige oesjare se prestasies op ‘n aantal wynkompetisies hier en oorsee met mekaar vergelyk – sonder dat dit nodig was om die wyn weer te proe.

Verskillende uitslae verwarrend

“Dit is dikwels moeilik om ‘n betroubare opinie oor ‘n wyn te vorm vanweë verskille tussen uitslae vir dieselfde wyn wat uit verskillende kompetisies voortspruit. Indeks-uitslae oorkom dié probleem deurdat die fokus op die beste resultate van veeljarige resultate val. Die ander dilemma is dieselfde stel wyne word nie altyd saam by dieselfde geleentheid geproe word nie. Gewoonlik bring dit ‘n aantal wisselvallige resultate mee – met meer ruimte vir  uitskieters.”


Smit het ‘n puntestelsel ontwerp gebaseer op onder meer wynproeë deur verskeie plaaslike en internasionale beoordelaarspanele, resultate by wynkompetisies, ander veertjies in wynkelders se hoed behalwe medaljes (byvoorbeeld trofeë) en erkenning vir volgehoue gehalte.


Hy reken dit is ‘n meer betroubare maatstaf as om op enkele kompetisie-uitslae te fokus en dat dit die beeld van Suid-Afrikaanse wyne in die internasionale arena ‘n hupstoot gaan gee.

Die indeks-webtuiste bied ook ‘n waarde-indeks. Hiervolgens word die prys van ‘n wyn vergelyk met die gemiddelde pryse van wyne van dieselfde kultivar. Só kan verbruikers ‘n opinie vorm oor die waarde vir geld wat ‘n wyn bied, en selfs met meer gerustheid opdok vir ‘n duurder wyn.


Die indeks word gevind by www.sawineindex.com


Die 96+-klub is vir wynprodusente wat meer as 96 punte op die indeks behaal het. Bouchard Finlayson, La Motte, Saronsberg, Rijks Private Cellar, Muldersbosch, Raka en Groot Constantia is die eerste lede van die gesogte klub.


25 Maart 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.43
+0.7%
Rand - Pond
21.41
+0.4%
Rand - Euro
18.38
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.92
+0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,802.28
-0.0%
Silwer
22.75
-0.0%
Palladium
1,923.67
-1.1%
Platinum
1,042.50
-0.2%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,259
-0.9%
Alle aandele
74,384
-0.9%
Hulpbronne 10
74,195
-2.4%
Industriële 25
91,695
-0.5%
Finansiële 15
15,371
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons skryf ons eie roman.
Is n aangename vriendelike mens met baie deernis", en baie''' liefdevol". Hou baie' van my rugby''' en mal oor musiek"...
Lekker kuiermaat
Ek dink ek kom maklik met die meeste mense oor die weg en het n baie goeie sin vir humor soms bietjie aweregs. .Ek is spontaan en het n goeie algemene kennis . EK hou van...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot