AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9686,4
86,40
CORN
03 Feb
-
4500
-52,00
SOYA
03 Feb
-
8630
-17,00
SUNS
03 Feb
-
11093
-268,00
WEAT
03 Feb
-
6700
-28,00
WMAZ
03 Feb
-
4260
-27,00
YMAZ
03 Feb
-
4394
-27,00

UV gekies vir GM-navorsing

'n Toetsfasiliteit aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) het 'n toekenning van R3,284 miljoen ontvang om die bioveiligheid van geneties aangepaste gewasse na te vors.

'n Toetsfasiliteit aan die Universiteit van die Vrystaat (UV), wat die enigste van sy soort in Suid-Afrika en 'n leier op sy gebied in Afrika is, het 'n toekenning van R3,284 miljoen van dieSuid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut (Sanbi) ontvang om die bioveiligheid van geneties aangepaste gewasse in Suid-Afrika na te vors.

Prof. Chris Viljoen van die GMO-toetsfasiliteit aan die UV sê die toekenning vorm deel van 'n samewerkingsooreenkoms tussen Suid-Afrika en Noorweë om die veiligheid van geneties aangepaste gewasse te ondersoek.

Die toekenning maak ook voorsiening vir twee M.Sc.-beurse, asook vir 'n streekwerkswinkel oor bioveiligheid. Die navorsing sal fokus op gene-vloei tussen geneties aangepaste mielies (GM) en nie-GM-mielies en die moontlike impak daarvan op die ontwikkeling van insekweerstand.

19 Maart 2009

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
-2.2%
Rand - Pond
21.04
-0.7%
Rand - Euro
18.86
-1.1%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Platinum
973.15
-5.1%
Palladium
1,622.22
-2.9%
Goud
1,864.87
-2.5%
Silwer
22.38
-4.6%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin oor
Wat skryf ek nou hier? Leer my eerder ken besluit self. Ek is wel n omgee mens en hou van bederf.
Wie wil saam met my die mooiste liedjies skryf?
Spotane, vrolike geaardheid, sin Vir humor. baie positiewe persoon. Betroubaar en eerlik. Sien die mooi in die lewe raak. Gun die son oor almal skyn. Hou van dans.🌟...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot