AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Veiligheid: Waak teen waarskuwingskoot

Waarskuwingskote word nie deur die wet vereis nie en is in talle opsigte gevaarlik.

Dit is ’n wanopvatting dat jy ’n waarskuwingskoot moet afvuur voordat jy iemand skiet. “Dit staan nie in die wet nie en is in geen toets of assessering nie,” verduidelik mnr. Jacques van der Westhuizen, ’n gevorderdevlak-vuurwapeninstrukteur.

Van der Westhuizen is geakkrediteer by die professionele vuurwapenopleidingsraad van Suid-Afrika (PFTC) en is die samesteller van die Civilian Tactical-vuurwapenkursus, wat opleiding oor die veilige en doeltreffende gebruik van handwapens in ’n taktiese omgewing verskaf.

“ ’n Vuurwapen is ’n dodelike wapen, bedoel vir dodelike geweld. Te veel mense probeer dit egter as afskrikmiddel gebruik.”

Hier is die redes

Dit is om hierdie redes ondeurdag en roekeloos om ’n waarskuwingskoot te vuur:

Jy belemmer jou besluitneming. Gestel alles is in plek: Jy het die regte vuurwapen, is geoefen daarmee, het die geestelike weerbaarheid om dit te gebruik en verstaan die wet. In ’n noodsituasie wat aan die kriteria van regmatige doodslag voldoen, trek jy ’n vuurwapen met die bedoeling om dit te gebruik. Om skielik met jouself te redeneer of jy ’n waarskuwingskoot moet vuur (en waarheen), vertraag jou optrede en laat jou twyfel wanneer jy absoluut gefokus behoort op te tree.

* Gestel jy gaan ’n vuurwapen in jou slaapkamer afvuur. Gaan jy die tyd en vermoe¨ he^ om die situasie te ontleed en ’n veilige skietrigting te identifiseer? Jy is wetlik en moreel aanspreeklik vir waar die koee¨l opeindig.

* ’n Skoot wat binnenshuis afgevuur word, is oorverdowend en disorie¨nteer jou, en ’n koee¨l wat in ’n kamer rondspring, is ’n ontsettend gevaarlike ding.

* Jy het een van jou beste kanse op oorlewing weggeblaas. Dit is dalk net daardie patroon wat jy later nodig het om jou aanvaller buite aksie te stel.

* Dit gaan nie noodwendig ’n uitwerking he^ nie. Die aanvaller het jou weke lank dopgehou, jou honde omseil of doodgemaak, met vaardigheid ingebreek – hy wil by jou uitkom. Trouens, ’n waarskuwingskoot moedig hom verder aan: Dit bevestig jy het 'n vuurwapen – hy wil een he^ – en jy het gewys jy het nie die geestelike oortuiging om hom seer te maak nie.

Wat sê die regskenner?

Mnr. Butch van Blerk, direkteur van Bill Tolken Hendrikse Ingelyf en gereelde bydraer tot die Kundiges-afdeling op Landbou.com, antwoord:

V: Sê die reg iets oor waarskuwingskote? Een man sê dit help ’n saak as jy boontoe of kante toe vuur voordat jy noodgedwonge na iemand skiet, ’n ander dat om blindelings boontoe of kante toe te skiet onverskillig en gevaarlik is.

A: Die reg vereis nie dat waarskuwingskote afgevuur word nie. Die skut moet presies weet waarheen die koeël op pad is, en dit moet veilig en op 'n geleë tydstip gedoen word. In ’n munisipale gebied bepaal wetgewing dat vuurwapens nie afgevuur mag word nie, soos in die geval van waarskuwingskote in die buitelug.

Lees in vandeesweek se Landbouweekblad meer oor die gebruik van vuurwapens wat betref die wet, geestelike weerbaarheid, opleiding en veilige gebruik.

LEES OOK: Wanneer mag jy skiet?

* Het jy ’n nuuswenk, kommentaar, ’n foto of video wat jy aan ons wil stuur? Gebruik Whatsapp om met ons te gesels by 063 720 3632.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.26
-1.0%
Rand - Pond
22.30
-0.3%
Rand - Euro
19.60
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.12
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-1.7%
Platinum
975.50
-0.9%
Palladium
1,412.00
-0.8%
Goud
1,996.39
+0.1%
Silwer
23.25
+0.6%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
68,635
-2.0%
Alle aandele
74,123
-1.9%
Hulpbronne 10
63,409
-2.7%
Industriële 25
101,168
-1.4%
Finansiële 15
15,032
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Gemaklik met 'n goeie sin vir humor
Ek is 'n "easy going" persoon met 'n goeie sin vir humor. Ek hou van die bos en geniet die see miskien 'n bietjie meer. Ek is 'n baie positiewe...
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot