AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Veiling van trokke, toerusting en roerende bates

'n Massiewe veiling van trokke, onderdele en los goedere word op 28 Mei op Laingsburg gehou.

Advertensie:

'n Massiewe veiling van trokke, onderdele en los goed word op 28 Mei op Laingsburg gehou. Die afslaer Leo Auctioneers bied die veiling om 10:00 aan te Mournenraskaruostraat, Laingsburg.

In opdrag van die deel-eienaars, KEC International (Pty) Ltd en die Likwidateurs van Symbion PNC (Pty) Ltd (in Likwidasie)  Meesters verwysing T21607/14, verkoop Leo Auctioneers per openbare veiling genoemde roerende bates, bestaande uit:

Steen vervaardigingsaanleg; “Batching Plant”; Verskeie vragmotors (Samil, Mercedes); tolhysers; tenkwaens; bakkies; vurkhysers; trok-gemonteerde hysers; waterkarre; sleepwaens; opwekkers; kabelstukke; verwyderbare omheining; lere; kantoortoerusting; terreinkantore; behouering; kettinghysers; sementgewigte; klampe; gereedskap; loodstoue; hake; skrootmetaal en baie meer!

AFSLAERSNOTA: Roerende bates wat hoofsaaklik gebruik word in die instandhouding en konstruksie van oorhoofse elektrisiteitsnetwerke (Eskom).

VOORWAARDES: Betaling by wyse van EFO of banktjek, betaalbaar aan Leo Afslaers Trustrekening, direk na afloop van die veiling. Geen kontant sal aanvaar word as wyse van betaling nie.

REGISTRASIE: R20 000 Registrasiefooi (Banktjek of EFO).

Die reëls vir die veiling is beskikbaar op aanvraag , sowel as op ons webtuiste. Kopers moet registreer met kopie van ID en bewys van woonadres (FICA). Vir persoonlike gerief mag kopers per e-pos registreer: piet@leoprops.com

INLIGTING: Inventaris en foto’s beskikbaar op aanvraag.

BESIGTIGING: By die adres met vooraf reëlings.

Vir meer inligting, kontak:

Piet Human 082 458 4812 / piet@leoprops.com

Andre Human 082 687 3988 / andre@leoauctioneers.co.za

Ryan Gouws 073 942 4060 / bslservices.moveables@gmail.com

REG VAN ONTTREKKING EN/OF WYSIGING WORD VOORBEHOU

Leo Auctioneers: Tel: 082 458 4812, of 082 687 3988

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
-0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Jy lewe net eenkeer kom maak die beste daarvan
Vriendelike lewenslustige weduwee wat graag nuwe mense wil ontmoet. Hou van dans en die natuur en soms net rustig wees
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot