AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Veritas vereer bedryfsleiers

Veritas belig jaarliks die bydrae van ? handjievol bedryfsleiers. Die Veritas-legendes se toewyding en entoesiasme het insiggewend bygedra tot die bevordering en groei van die plaaslike wyn- en brandewynbedryf.

Veritas verkies om léwende legendes met hierdie spesiale toekenning te vereer en om hulle so te bedank vir hul volgehoue en onontbeerlike bydrae tot die bedryf,” sê Charles Hopkins, SANWSV-voorsitter. “Die groei van die bedryf is van meer as die kundigheid van wynmakers en wingerdboukundiges afhanklik en ons bring graag hulde aan diegene wat oor die bestek van dekades hul merk op die bedryf gemaak het.”

Vanjaar is vyf mense vir die 2013-ererol benoem: Jan Booysen, Henk Bruwer, Riaan Kruger, Wouter Pienaar en Matthee van Schalkwyk.

Benoemdes

Hoewel Jan Booysen se loopbaan as navorser afgeskop het, is hy kort daarna aangestel as die bestuurder van KWV se voorligtingsdienste – en hy dien ook vanaf 1993 tot 1996 in die topbestuur van die KWV. Jan was vir twee jaar die voorsitter van die SA Wingerd- en Wynboukundevereniging. In 1996 het hy by VinPro aangesluit as die bestuurder van konsultasiedienste en is kort hierna, tot 2012, as die uitvoerende direkteur van Winetech aangestel. Hy verteenwoordig steeds die SA wynbedryf in die International Office of Vine and Wine en is aangestel as die Qualified Personality (tegniese adviseur van die OIV-voorsitter) tot 2015.

Henk Bruwer, sedert 1971 die eienaar van die De Hoop-plaas op Riebeek-Kasteel, het sedert die vroeë tagtigs op die raad van direkteure van verskeie wynbedryfsorganisasies gedien. Henk was vir 30 jaar ? direkteur van die Riebeek Wynkelder – 17 hiervan as voorsitter. Hy was ook vir die afgelope nege jaar die uitvoerende voorsitter van die Wynkelders SA en het namens die bedryfsliggaam op talle wynbedryfskomitees, rade en organisasies gedien.

Riaan Kruger se loopbaan het in 1976 as regsadviseur vir die KWV begin. As hul hoof uitvoerende beampte, deel hy sy kennis vir 34 jaar met SALBA (SA Liquor Brand owners Association). Riaan was die mede-stigterslid van ARA (die Bedryfsvereniging vir Verantwoordelike Alkoholgebruik) en hy dien 25 jaar lank op hul besturende komitee. Riaan was ook nóú betrokke by die stigting van WOSA, SAWIS en Winetech en is steeds SAWIS se voorsitter. Hy was die eerste mens wat met die vakbonde oor lone onderhandel het ná die wettiging van vakbonde in die bedryf. 

Wouter Pienaar het 38 jaar van sy loopbaan by Stellenbosch Farmers Winery deurgebring as mikrobioloog, senior wynaankoper en keldermeester. Hy het vir tien jaar op die uitvoerende komitee van die SA Wingerd- en Wynboukundevereniging gedien – twee jaar hiervan as voorsitter. Wouter tree reeds sedert 1965 as beoordelaar by verskeie SA wynskoue op en is steeds 'n aktiewe beoordelaar. Sedert sy aftrede baat kelders in Spanje, Turkye, Hongarye en Portugal en talle plaaslike kelders by sy kennis as wynkonsultant.  

Matthee van Schalkwyk se bydrae tot die verbetering van die wyngehalte van Oranjerivier Wynkelders maak hom ? legende in eie reg. As hoofbestuurder in beheer van produksie, tegniese beplanning, gehaltebeheer en bemarking vir meer as 45 jaar, het Matthee ? reusebydrae gelewer in die skep van gehalteprodukte op ? gebied wat tradisioneel as slegs ideaal vir distilleerwyn beskou is. Vandag wen hierdie kelder talle plaaslike en internasionale toekennings. Hy het die totstandkoming van die Oranje-Vaal Wynskouvereniging geïnisieer en het as die voorsitter van die skou se tegniese komitee opgetree.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot