AFGRI
BEAN
08 Feb
-
9832,4
-55,60
CORN
08 Feb
-
4660
-34,00
SOYA
08 Feb
-
9340
-57,00
SUNS
08 Feb
-
10000
-150,00
WEAT
08 Feb
-
6840
33,00
WMAZ
08 Feb
-
4340
5,00
YMAZ
08 Feb
-
4417
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Verkope van botter en kaas styg skerp

Verkope van botter en voorafverpakte kaas het die afgelope 12 maande tot Maart 2014 skerp gestyg.

Die verkope van botter en voorafverpakte kaas het in die 12 maande tot einde Maart 2014 skerp gestyg.

Mnr. Alwyn Kraamwinkel, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Melkprosesseerdersorganisasie (Sampro), sê die hoeveelheid voorafverpakte kaas wat aan die kleinhandel verkoop is, het met 25,5% gestyg en dié van botter met 17,2%.

Hierdie tipe kaas het goed verkoop danksy die lae prysstyging van 1,49% en omdat mense eerder kaas koop wat aantreklik verpak is, as kaas wat in die kleinhandel gesny en verpak is. “Meer botter is verkoop danksy groter erkenning van die waarde van botter en die lae prysstyging van 3,86%,” sê Kraamwinkel.

Die verkope van vars melk en roomkaas het gedaal, maar dié van langlewemelk het gestyg. “Die prys van langlewemelk het tot verlede jaar vir ’n paar jaar minder gestyg. Die jongste inligting toon dat dit tans met 7,81% gestyg het en dié van vars melk met 7,62%. “Verbruikers gebruik meer suiwelprodukte, maar teen kleinhandelspryse wat nie die suiwelbedryf in staat stel om die kostestyging wat die bedryf ervaar, voldoende te verhaal nie,” sê Kraamwinkel.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.60
-0.2%
Rand - Pond
21.27
-0.5%
Rand - Euro
18.90
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.26
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Platinum
986.55
-0.0%
Palladium
1,668.64
+0.9%
Goud
1,878.38
+0.3%
Silwer
22.39
+1.0%
Brent-ruolie
83.69
+3.2%
Top-40
73,608
+0.2%
Alle aandele
79,649
+0.1%
Hulpbronne 10
74,631
+0.1%
Industriële 25
103,197
+0.5%
Finansiële 15
16,273
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel en soekend
Ek is lewenslustig en vriendelik hulpvaardig hou van die buite lewe kamp bosveld see en sport is n goeie luisteraar
Prinses Kosmos soek haar Prins Kakiebos💕
Kreatief en vriendelik, hou van die see son. en gesond leef dis altyd lekker in die buitelig, maar as daar gewerk word is dit eerste. 100% is my moto. Lief vir Mense en diere....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot