AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Vleisbedryf kort inligtingstelsel

Die rooivleisbedryf sal aan kwessies soos die ontwikkeling van ‘n inligtingstelsel soos Sagis moet aandag gee om sy volle potensiaal te ontsluit.

Die rooivleisbedryf sal aan verskeie haakplekke moet aandag gee om sy volle potensiaal in die plaaslike mark te ontsluit, sê prof. André Jooste van die Nasionale Landboubemarkingsraad.


Jooste het op die jaarlikse Bonsmarasimposium op Nampopark verwys na die verspreiding van dieresiektes wat die Suid-Afrikaanse bedryf én die Suider-Afrikaanse streek kan benadeel.

“Die uitwerking van ’n epidemie is nie eenmalig nie en ’n bepaalde siekte kan lank ’n klad op die naam van ’n betrokke land wees voor die nodige vertroue weer opgebou is.”

Lees ook:

Slenkdal knou uitvoer van wol, vleis


Nóg ’n uitdaging is die kwessie van inligting oor vee. Besluite in enige onderneming word geneem op grond van hoe goed die inligting is wat tot die besluitnemer se beskikking is.


“In Suid-Afrika is inligting oor vee tans een van die belangrikste vraagstukke wat aandag verdien. Ons weet nie hoeveel beeste daar in die land  is nie, maar het wel ’n redelik goeie idee hoeveel geslag word. Dié inligting is egter nie geredelik op daaglikse grondslag beskikbaar nie sodat die bedryf ’n goeie idee kan kry om die bemarking te hanteer nie. Ons prysinligting moet ook baie beter ingesamel en weergegee word,” het hy gesê.


Die vleisbedryf skiet nog baie tekort vergeleke met byvoorbeeld die graanbedryf wat ’n hulpmiddel, soos Sagis, kan benut. Indien die bedryf oor sulke inligtingstelsels beskik, sal die nodige inligting help om sy potensiaal ten volle te ontsluit.


Lees meer in Landbouweekblad se uitgawe van 2 April 2010.


30 Maart 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.99
+1.0%
Rand - Pond
20.30
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.10
+0.4%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,840.16
-0.5%
Platinum
1,007.00
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek
Baie liefde .omgee. eerlikheid en hou van die bos .braai .kuier om n vuur en hou van aĺl black rugby
Passievolle mensie opsoek na vriendskap en liefde
Vriendelike en opregte persoon. Opsoek na iemand met goeie morele waardes, lus vir die lewe. Passie vir liefde en die lewe.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot