AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Vloede: Boere ly reuse-verliese

Altesaam 33 boere langs die Oranjerivier in die Grootdrink-distrik het fetilik hulle totale oeste verloor weens die oorstromings.

Altesaam 33 boere langs die Oranjerivier in die Grootdrink-distrik het fetilik hulle totale oeste verloor weens oorstromings. Mnr. Jors van der Westhuizen, ‘n druiwe- en katoenboer van dié omgewing, sê hy het sowat 90% van sy oes verloor.

“Ons het vanoggend (13 Januarie 2011) vinnig in die wingerde (foto hiernaas) ingegaan om te probeer om die druiwe wat bo aan die wingerdstokke is, af te pluk voordat dit in die water hang.

"Op plekke is die water in die wingerde tot 1,8m diep (Foto hieronder). Van my 50 ha wingerde sal ek slegs sowat 10 ha se oeste inkry. My katoenlande het egter alles versuip,” vertel hy.

Twee van Van der Westhuizen se bure het onderskeidelik 45 ha en 90 ha se mielies verloor.

Volgens Van der Westhuizen is die rivierloop op plekke tot 780 meter breed en nagenoeg al die noodwalle langs die rivier het gebreek. “Op een plek langs my lande is die rivier tussen 450 en 500 meter breed”.

Feitlik alle walle gebreek

Mnr. Hofmeyr Joubert, voorsitter van Agri Noord-Kaap se watersakekomitee, sê vir kilometers langs die rivier af in die noordelike en oostelike dele van die Upington het noodwalle gebreek.

“Dis nou ‘n krisistyd vir baie boere. Van die walle is 5mm en 10mm van oorstroom af terwyl talle ander noodwalle klaar gebreek het. Boere is baie benoud, want ons het gehoor dat die meet van die water nie meer so akkuraat is nie en met damme wat meer as 100% vol is, weet ons nie waarvoor om reg te maak nie. Boere weet ook nie met hoeveel hulle hul noodwalle moet probeer lig nie,” sê hy.

Volgens Joubert verwag hulle nie dat die brûe wat deur Upington en Kakamas loop, oorstroom sal word nie. “Die rivier is nog ‘n goeie meter onder die brûe”. Die watermassa behoort sy piek vanaand in Upington te bereik.

Dié foto’s is verskaf deur mnr. Jors van der Westhuizen.

13 Januarie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie
Goeie sin vir himor, baie eerlik, hou van die bosveld dan die see en wil net mens wees. en lewe nie alleen oud word Nie.
Passievolle lewenslustige omgee persoon.
Passievol en lewenslustige. Weet hoe om die lewe te geniet. Die lewe is hopeloos te kort vir drama. Bou die toekoms wat ek vir myself wil he. Baie om te bied aan die regte...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot