AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

‘Voeg waarde toe vir beter wins’

Dis tyd vir boere om weer waarde tot hul produkte toe te voeg om die verbouing van gewasse meer winsgewend te maak, sê mnr. Neels Ferreira,Graan SA.

Die tyd het aangebreek dat boere weer waarde tot hul produkte begin toevoeg om die verbouing van gewasse meer winsgewend te maak, het mnr. Neels Ferreira, voorsitter van Graan SA, in Pretoria gesê.


Hy was die gasspreker op ‘n boeredag van die Proteïennavorsingstigting op die proefplaas van die Universiteit van Pretoria.


Landbou-ondernemings is in die negentigerjare omskep in maatskappye en só het waardetoevoeging tot produkte grootliks uit die boere se hande geglip. Hy dink die tyd is nou ryp om dit self weer te begin doen en Graan SA onderhandel met die Regering om sy makro-ekonomiese beleid só aan te pas dat dít makliker kan gebeur.


Soja kan groter winste lewer

Hy glo veral in die sojaboonbedryf kan boere self of groepe boere oliepersaanlegte tot stand bring om só groter winste uit sojabone te realiseer. Volgens syfers van die eienaar van ‘n klein pers wat sowat 12 ton sojabone per dag kan hanteer, maak hy sowat R10 000 per dag wins as hy die sojabone teen die heersende prys aankoop en verwerk.


Die kapitaalkoste van die aanleg is nie hierby in berekening gebring nie.


Maar die IDC (voormalig die Nywerheidsontwikkelingskorporasie) is bereid om by sulke lewensvatbare ondernemings betrokke te raak en tot 49% van die kapitale behoeftes te voorsien. Die gedagte is dat die eienaar aangemoedig moet word om welslae te behaal deurdat hy die meerderheidsaandeel besit en baie het om te verloor as die onderneming skipbreuk ly.


Dit is ‘n geleentheid vir boere en entrepreneurs om waarde tot hul produk toe te voeg.


Samewerking met die Regering

In dié opsig is aktiewe samewerking van die Regering ook nodig. Suid-Afrika is naas Nieu-Seeland die land waar boere die minste staatshulp ontvang. In Amerika en die Europese Unie bestaan tussen 30% en 84% van die boere se inkomste uit subsidies en toegewings.


Vir hom maak dit net nie sin dat SA onverwerkte sojabone uitvoer en soja-oliekoek ten duurste invoer nie, sê Ferreira. As dié saak reggestel word, kan dit baie tot die welsyn van die land se handelsbalans bydra, werksgeleenthede skep, die verbouing van sojabone meer winsgewend maak en gewaswisseling aanmoedig wat talle voordele ook vir ander grane sal inhou.


Hy glo die sojaboonbedryf het ‘n blink toekoms, want aanplantings, produksie en binnelandse verbruik toon ‘n stygende neiging. Die land se persvermoë sal egter ten volle benut moet en selfs uitgebrei moet word indien nodig, het Ferreira gesê.


26 Februarie 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
+0.4%
Rand - Pond
21.26
+0.4%
Rand - Euro
18.33
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,769.02
-1.6%
Silwer
22.25
-3.9%
Palladium
1,877.00
-1.2%
Platinum
999.00
-2.1%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bietjie van 'n Romantikus wat graag geselsdap soek
Ek is vriendelike mens wat nie baie issues het nie. Ek is 'n 'software developer' en as sulks baie lief vir tegnologie. Ek hou daarvan om lekker te lag word ook...
Passionate.
Hou van eerlikheid. Is nog jonk van gees. Hardwerkend. Passionate vir ware liefde. Hou van shopping en uiteet. See vakansies
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot