AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Volkswagen se Tiguan kry dieselenjins

Volkswagen vergroot sy Tiguan-aanbod deur die enjinkeuse uit te brei. Ja-ja, ook ‘n diesel of twee pronk nou in dié reeks stoftrappers!

Volkswagen het sy Tiguan sportnutsvoertuig (SNV) teen die einde van verlede jaar effe opgekikker en ontrimpel, maar dit was steeds slegs net met die 92 kW- en 110 kW 1.4 TSI-petrolenjins beskikbaar. Voortaan spog die reeks ook met 2.0 TDI (turbo-diesel)-enjins met drywing van 81 kW, 105 kW en 130 kW asook die kersie-op-die-koek 2.0 TSI (petrol) wat oor 165 kW drywing beskik.

Alle hoë werkverrigting modelle word met Volkswagen se verbeterde 4MOTION-vierwielaandryfstelsel toegerus. Hierdie baie gevorderde stelsel omskep die Tiguan-stoftrapper in ’n ware vastrapper op moelike terrein. Gelukkig het Volkswagen ook besluit om die grondvryhoogte met 10 mm tot 201 mm te verhoog.

’n Spesiale “Off-Road”- pakket is bykomende beskikbaar wat die voertuig se aantreehoek van die gewone 18.3 grade tot 25.6 grade vergroot. Die vertrekhoek is 24.7 grade en die oortreehoek 20 grade. Afhangende van die enjin/ratkaskeuse kan die Tiguan vragte van tot 2 200 kg sleep.

Alle Tiguan-modelle word verkoop met ’n diensplan van vyf jaar of 90 000 km, ’n waarborg van drie jaar of 120 000 km en teenroeswaarborg van 12 jaar. Hierdie pryse sluit BTW in en die diensintervalle is elke 15 000 km.

Die Tiguan-reeks se pryse strek van R384 100 vir die intreevlak 1.4 TSI 92 kW Trendline tot R549 500 vir die topmodel 2.0 TDI 130 kW Highline 4MOTION DSG. Hierdie pryse sluit BTW in.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.42
+0.6%
Rand - Pond
22.60
+0.2%
Rand - Euro
19.89
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.32
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
986.63
+1.5%
Palladium
1,404.92
-0.1%
Goud
1,941.83
+0.1%
Silwer
22.35
-0.2%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,613
+1.2%
Alle aandele
75,082
+1.1%
Hulpbronne 10
65,334
-0.5%
Industriële 25
101,417
+1.6%
Finansiële 15
15,382
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hoop om die regte een te vind
Ek is n middeljarige man wat nog graag die meeste wil maak van die jare wat ek oor het. Ek het vele belangstellings en beskou die lewe as n avontuur. Ek is opsoek na iemand wat...
Kom ons vat 'n Kans
Ek is 'n vriendelike, eerlike en reguit mens. Hou nie van leuns en dinge wegsteek nie. Wat jy sien is wat jy kry. Treat me the way you want to be treated, . better Be Real!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot