AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Voorste sjef tree in bres vir boere

Suid-Afrikaanse boere het ‘n bondgenoot gekry in die persoon van ‘n bekende sjef.

Suid-Afrikaanse boere het ‘n bondgenoot gekry in die persoon van ‘n bekende sjef.

Justin Bonello, vervaardiger van die televisiereeks op die BBC “Cooked in Africa” en deesdae saam met die Australiese sjef Bill Granger die gesigte van Woolworths se reis na goeie kos, meen boere is die “belangrikste mense in die wêreld”, dog die samelewing heg nie genoeg waarde aan wat hulle doen nie.

Op sy blog http://cookedinafrica.com/off-the-grid/s skryf hy dat gesinsboerderye besig is om te verdwyn omdat hulle nie meer genoeg geld verdien om hul plase en gesinne te onderhou nie, en dat dit “duidelik is” dat die publiek boere nie genoegsaam vergoed ten opsigte van respek (of geld) nie.

“Ons waardeer hulle nie genoeg nie. Dink net daaraan: Jy sal nooit ‘n sewende geslag prokureur, werktuigkundige, onderwyser of loodgieter kry nie, maar wel sewende geslag boere – die belangrikste mense in die wêreld. Dis die mense wat na die grond omsien en dit opbou vir toekomstige geslagte, en wat sorg dat daar kos op ons tafels en supermarkrakke is.”

Waar kom ons kos vandaan?

Bonello, wat bekendheid verwerf het met sy “Cooked”-reeks televisieprogramme en resepteboeke, het verskeie afgeleë plase besoek om uit te vind waar ons kos vandaan kom. Na dié reis begryp hy beter waar ons kos vandaan kom, sodat hy “stadigaan begin om ons ingewikkelde kultuur – wat dit beteken om ‘n Suid-Afrikaner te wees” - te verstaan.

Bonello het sy steun aan boere nie beperk tot ‘n blog wat dalk vir vele mense nie toeganklik is nie, maar in ‘n onderhoud met Matthew Burbidge in die jongste uitgawe van die weekblad Mail&Guardian gesê na ‘n besoek aan die plekke waar voedselprodukte aandoen voordat hulle op die winkelrakke kom, besef hy Suid-Afrikaanse boere is diep in die moeilikheid. “Ons is nou ‘n netto vleisinvoerder. Die regering ondersteun nie boere nie, en die middelman betaal nie vir die risiko’s wat boere loop nie. ‘n Boer kry maar R30 (per kg) vir vleis aan die been en dit word verkoop vir R150.

“Wat op dees aarde gebeur tussen die boer en jou en my?”

* Bonello het ook ‘n stuiwer in die armbeurs oor die kwessie van vleis eet gegooi: Hy wil nie hê Suid-Afrikaners moet ophou om vleis te eet nie, maar hulle moet vra waar of die diere op grasvelde gewei het, of mielies gevoer is.

23 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie
Goeie sin vir himor, baie eerlik, hou van die bosveld dan die see en wil net mens wees. en lewe nie alleen oud word Nie.
Passievolle lewenslustige omgee persoon.
Passievol en lewenslustige. Weet hoe om die lewe te geniet. Die lewe is hopeloos te kort vir drama. Bou die toekoms wat ek vir myself wil he. Baie om te bied aan die regte...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot