AFGRI
BEAN
07 Des
-
9386
36,00
CORN
07 Des
-
4398
-51,00
SOYA
07 Des
-
9034
-10,00
SUNS
07 Des
-
10415
-85,00
WEAT
07 Des
-
6657
3,00
WMAZ
07 Des
-
4820,2
-29,80
YMAZ
07 Des
-
4750
10,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Vraag na veevoer kan baie styg

Die wêreldwye vraag na veevoer kan oor die volgende 10 jaar met 43% styg, terwyl die plaaslike vraag met 22% kan styg, sê ‘n kenner.

Die wêreldwye vraag na veevoer kan oor die volgende 10 jaar met 43% styg, terwyl die plaaslike vraag met 22% kan styg, sê dr. Erland Briedenham, voorsitter van die Vereniging vir Veevoervervaardigers.

Hy was een van die sprekers by AMT se landbouvooruitskouingskonferensie in Pretoria.


Volgens Briedenham is China die grootste verbruiker en produsent van graan en oliesade in die wêreld. “Dit is dus nie vreemd dat dié land se toekomstige verbruik op 23% van die wêreld se verbruik geskat word nie.”


China voer tans 47% van die grane en oliesade op die wêreldmark in.


Die Suid-Afrikaanse mark

Briedenham sê sowat 5,5 miljoen ton veevoer word tans kommersieel in die land geproduseer, en hy voorspel dat dit binne die volgende dekade met 4,48% kan toeneem. “Die grootste hoeveelheid van die voer word vir bees en skaap geproduseer.”


Die Suid-Afrikaanse mark bied egter geleenthede wat die produksie van voer vir pluimvee aanbetref. Die pluimveebedryf is tans een van die grootstes in die land met ‘n jaarlikse inkomste van R2,3 miljard, wat 17% van die landbou groeisyfer uitmaak, sê Briedenham.


“Ons voer egter steeds 17% pluimvee vir plaaslike verbruik in, wat 225 000 ton is. Daar is dus kanse vir verdere uitbreiding ook vir die veevoerbedryf in dié mark,” vertel hy.


Hy voorspel dat die verbruik van graan en oliesade deur China in die toekoms gaan toeneem, en dat lande soos Argentinië en Brasilië in Suid-Amerika van die mees belangrike produsente kan word.


22 September 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
+0.8%
Rand - Pond
20.96
+0.3%
Rand - Euro
18.05
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,776.74
+0.3%
Silwer
22.54
+1.5%
Palladium
1,851.00
0.0%
Platinum
999.26
+0.8%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe is so kosbaar dat jy dit moet deel met n lewensmaat
Ek het die lewens pad gestap en het nog net respek vir ander mense gehad. Ek soek geen issues in my lewe nie en wil dus nie n las op. my he nie. Nog 7 jaar dan tree ek af en wil...
Bok vir Sports ....nie sommer iets wat ek nie sal try nie
Ek is n opwindende mensie wat glad nie kan of wil stilsit nie. enige iets wat buite die huis gedoen kan word is ek game voor. lank genoeg toe gesluit gewees
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot