AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Vrugtevlieë in N.Kaap gepak

’n Projek om vrugtevlieë te bestry, is onlangs na die Noord-Kaap en die Langkloof uitgebrei, aldus Hortgro.

’n Projek om vrugtevlieë te bestry, is onlangs na die Noord-Kaap en die Langkloof uitgebrei, aldus Hortgro.

Me. Retha Louw, woordvoerder, sê dit sal ook na die Breërivier, Waboomsrivier, Slanghoek, Bonnievale en Robertson uitbrei. Die Medvlieg-bestrydingsprogram word al vir langer as 10 jaar in die Wes-Kaap gedoen, en het tot dusver spesifiek klem gelê op ses gebiede waar die Mediterreense vrugtevlieg voorkom.


Luidens ’n verklaring van Dow AgroSciences is dié vlieë insekte wat ’n wye reeks vrugte teiken. Hoewel die skade wat die vlieë aanrig nie noodwendig met die blote oog gesien kan word of tot oesskade lei nie, word sommige van die vrugtevliegsoorte as kwarantynorganismes beskou.


Lae risiko chemikalieë word dus met behulp van die program gebruik om sekere dele met helikopters of vliegtuie te bespuit. Ander metodes sluit die plasing van “vliegvangers” in tuine of boorde, die sanitasie van boorde en die beheer van gasheerplante in.


Dorpe

Volgens Hortgro vind dié bespuitings ook in dele van dorpe plaas. “Die mense word vir sowat vier weke lank in plaaslike koerante gewaarsku dat die bespuitings gaan plaasvind,” aldus Louw.


Die vlieë is in ’n groot mate reeds op kommersiële plase suksesvol met omgewingsvriendelike metodes beveg, maar dit moet ook in huise se tuine gespuit word, omdat vlieë in dié dele ook tot die besmetting van plase kan lei.


Die staat het eers ’n paar jaar gelede die projek begin ondersteun. Die nuwe fase van die projek, wat van aanstaande jaar tot 2015 gedoen sal word, is onlangs deur die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye goedgekeur. Met behulp van die nuwe fase sal sowat 70% van die land se vrugtebome dan onder besproeiing wees.


’n Inligtingsdag is Maandag (13 Februarie 2012) in die Grabouw/Elgin-gebied aangebied om lede van die publiek asook rolspelers oor die projek in te lig. Mnr. Gerhard van Renbsurg, die Wes-Kaapse minister van landbou, en skoolkinders is op die dag op helikopterritte getrakteer om aan hulle die spuitproses te demonstreer.


14 Februarie 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.26
+1.6%
Rand - Pond
21.21
+0.6%
Rand - Euro
18.24
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.75
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,793.96
-0.2%
Silwer
22.99
-0.7%
Palladium
1,925.00
+1.3%
Platinum
1,027.50
+0.7%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,301
+1.6%
Alle aandele
75,462
+1.5%
Hulpbronne 10
75,194
+1.6%
Industriële 25
92,595
+1.1%
Finansiële 15
15,845
+2.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie
Goeie sin vir himor, baie eerlik, hou van die bosveld dan die see en wil net mens wees. en lewe nie alleen oud word Nie.
Flambojante Groen oog boerenooi
Ek is n passievolle optimis, romanties, n hart vir mense, weet wat ek wil he, ek is nie n opsie maar n prioriteit, goedversorg, hou van lag, soms n malkop maar kan ook ernstig...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot