AFGRI
BEAN
02 Des
-
9279,2
-85,80
CORN
02 Des
-
4548,6
3,60
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
10830
-56,00
WEAT
02 Des
-
6715
-30,00
WMAZ
02 Des
-
5051
-76,00
YMAZ
02 Des
-
4918
-41,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Vrugtevlieg flink vasgevat

Die indringervrugtevlieg Bactrocera invadens het sy opwagting in Suid-Afrika gemaak en kwarantynmaatreëls geld vir ’n deel van die noordelike grens met Zimbabwe.

Die indringervrugtevlieg Bactrocera invadens het sy opwagting in Suid-Afrika gemaak.


Kwarantynmaatreëls geld gevolglik vir ’n groot deel van Suid-Afrika se noordelike grens met Zimbabwe. Die gebied waar kwarantynmaatreëls geld, strek vanaf Beitbrug (naby Musina) in die ooste tot by Pontdrif in die weste.


Dié kwarantynstrook is vanaf die Limpoporivier suidwaarts sowat ses kilometer breed. Vergaderings is met die produsente in dié gebied gehou en maatreëls is getref om produkte van die streek onder sekere voorwaardes te bemark.

Uitwerking op uitvoere?

Die teenwoordigheid van die vrugtevlieg kan ’n uitwerking hê op die uitvoerpotensiaal van sommige vrugtebedrywe. Mnr. Jan-Hendrik Venter, nasionale koördineerder van vroeë waarskuwingstelsels by die direktoraat plantbeskerming van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye, het gesê twee van dié vrugtevlieë is in lokvalle naby Hoedspruit in Limpopo gevang en taksonomies geïdentifiseer.


Projekte vir die bestryding van dié indringervrugtevlieg het reeds in 2006 begin totdat ’n nasionale aksieplan ontwikkel is. Daarvolgens is lokvalle op talle plekke landwyd, maar veral in die noordelike en oostelike grensgebiede, aangebring en gereeld gemoniteer.


30 Julie 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
+0.4%
Rand - Pond
21.45
+0.2%
Rand - Euro
18.41
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.92
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.8%
Goud
1,801.59
-0.1%
Silwer
22.71
-0.2%
Palladium
1,936.00
-0.5%
Platinum
1,043.00
-0.1%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,279
-0.9%
Alle aandele
74,365
-0.9%
Hulpbronne 10
74,136
-2.4%
Industriële 25
91,820
-0.4%
Finansiële 15
15,375
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons skryf ons eie roman.
Is n aangename vriendelike mens met baie deernis", en baie''' liefdevol". Hou baie' van my rugby''' en mal oor musiek"...
Lekker kuiermaat
Ek dink ek kom maklik met die meeste mense oor die weg en het n baie goeie sin vir humor soms bietjie aweregs. .Ek is spontaan en het n goeie algemene kennis . EK hou van...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot