AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Vrystaatse paaie steeds knelpunt

Paaie in die Vrystaat veroorsaak steeds yslike probleme met grootskaalse verval, wat ook die landbou nadelig raak, sê Vrystaat Landbou.

Paaie in die Vrystaat veroorsaak steeds yslike probleme met grootskaalse verval, wat ook die landbou nadelig raak, sê Vrystaat Landbou (VL).

Mnr. Henk Vermeulen, hoof-uitvoerende beampte, sê regsaksies is al verskeie kere oorweeg, maar ‘n sloerende hofproses en staatslui wat nie op hofbevele ag slaan nie, gaan nie die probleem oplos nie.


Vermeulen sê die organisasie en boere het die provinsiale departement al met verskeie voorstelle en pogings om hulpverleninging genader. Een van die voorstelle is om boere begunstigdes van die staat te maak sodat hulle self kan sorg dat grondpaaie in stand gehou word.

Boere kan paaie herstel

Boere het ook aangedui dat van hulle die nodige toerusting besit om teer- en grondpaaie te kan herstel, en hulle sal dit teen baie laer koste kan doen as dié van die bestaande diensverskaffers. Ingenieurs het ook al aangedui dat hulle bereid is om plaaswerkers op te lei, en boere is bereid om plaaswerkers beskikbaar te stel.

Foto-byskrif: So lyk die gate van naby.


Vermeulen sê hulle kry egter net nie terugvoer uit die departement nie. “Dit blyk of die bedrogsaak oor kontrakte wat toegeken is, en die ondersoeke hangende, tans geld vir herstelwerk en bouwerk beperk.”

Volgens Vermeulen het die LUR vir paaie en vervoer in die Vrystaat verlede jaar tydens die organisasie se jaarkongres boere gevra om hom ‘n jaar tyd te gee om al die kwessies uit te sorteer sodat hulle daadwerklik iets aan die paaie kan doen. “Ons volgende kongres is in Augustus, en ons gaan die LUR vra om vir ons te verduidelik waar hulle staan en wat hulle gaan doen.”

Intussen sit die provinsie se inwoners met hulle hande in hulle hare en sal oplossings en planne gevind moet word. “Êrens sal die landbou op sy eie moet gaan om te kyk wat hulle aan paaie kan doen,” sê ‘n gefrustreerde Vermeulen.

1 Mei 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot