AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Vuvuzela blom in die Kaap

’n Vuvuzela is nie net ’n raserige plastiek-trompet nie; dit is ook ’n pragtige lid van die plantsoort Iris wat net in die Wes-Kaap voorkom.

’n Vuvuzela is nie net ’n raserige plastiek-trompet nie; dit is ook ’n pragtige lid van die plantsoort Iris, wat net in die gebied tussen Worcester en Villiersdorp in die Wes-Kaap voorkom.


Die plant word Moraea vuvuzela genoem ter ere van die Wêreldbeker-sokkertoernooi wat vroeër vanjaar die eerste keer in Afrika aangebied is. Die nuwe Iris van die genus Moraea is deur me. Anso le Roux van Rawsonville ontdek.


Die naam is voorgestel deur me. Poppy Nkosi, ’n afgetrede werknemer van die Suid-Afrikaanse Biodiversiteitsinstituut (Sanbi). Moraea vuvuzela, met sy liggeel blomme, is deur drr. John Manning van Sanbi en Peter Goldblatt van die botaniese tuin Missouri in Amerika geïdentifiseer.


’n Groot deel van die plant se natuurlike habitat is reeds deur die vestiging van wingerd getransformeer. Sy bewaringstatus volgens die rooidatalys van bedreigde spesies word as kritiek bedreig aangedui. ’n Skenking van Biopat, ’n Duitse niewinsgewende organisasie wat geld insamel om taksonomiese beskrywings van biodiversiteit te ontwikkel, sal help om die ooblywende populasies van Moraea vuvuzela te beskerm.


Die Deutsche Gesellschaft für Technische Zusammenarbeit GmbH het die beskermheer van die plant geword nadat dit ’n groot skenking aan Biopat gemaak het om navorsing deur Sanbi oor taksonomie en biodiversiteit te bevorder.


Die benaming van die plant vier ook die samewerking tussen Suid-Afrika en Duitsland om die sokkertoernooi met welslae hier aan te bied.


22 September 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
+0.7%
Rand - Pond
21.06
+1.1%
Rand - Euro
18.14
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.46
+0.2%
Silwer
22.16
-0.4%
Palladium
1,850.09
-1.5%
Platinum
990.50
-1.0%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wie weet
Ek dink ek is maklik om oor die weg te kom. Is baie getrou eerlik opreg . Ek is nie opsoek na lekker tyd! Ook nie om jou tyd te mors.
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot