AFGRI
BEAN
09 Des
-
9420
0,00
CORN
09 Des
-
4391
0,00
SOYA
09 Des
-
10543
0,00
SUNS
09 Des
-
10900
0,00
WEAT
09 Des
-
6703
0,00
WMAZ
09 Des
-
4920
0,00
YMAZ
09 Des
-
4757
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Waak teen onkruidweerstand

Mielie-, katoen- en sojaboere word gemaan om betyds voorbereidings te tref vir weerstand steen onkruiddoders, aldus Monsanto.

Mielie-, kantoen-, en sojaprodusente word gemaan om betyds voorbereidings te tref vir weerstand teen onkruiddoders, aldus Monsanto.

Dié groep het Maandag (29 Augustus 2011) sy Roundup Ready Plus-program bekend gestel om boere te help om onkruide te beveg.


Dié program is ontwerp ná koringboere in veral die Wes-Kaap die afgelope paar seisoene groot probleme met onkruidweerstand ervaar het.

Mnr. Kobus Steenekamp, die hoofbestuurder van Monsanto Suid-Afrika, sê een van die groot redes daarvoor is dat “koring op koring op koring vir baie jare op dieselfde lande geplant is”.


Honderde duisende hektare                      

Volgens Steenekamp is honderde duisende hektare geraak deur die onkruidweerstand. Roggras was een van die onkruide wat groot probleme veroorsaak.


“Dit is hoekom ons boere wil aanmoedig om betyds op te tree in die mielie-, katoen- en sojagebied,” verduidelik Steenekamp. Hy sê van die oplossings wat hulle aan boere voorstel, is om ’n kombinasie van produkte te gebruik. Die korrekte aanwending van produkte soos wat dit op ’n etiket aangedui word, is ook belnagrik.


Die groep het vir dié doel ook ’n nuwe produk, Roudup Ready PowerMax (reg. no. L7769), ontwikkel as deel van sy onkruidbestrydingsprogram. 


Bewerking

Prof. Charlie Reinhardt, ’n buitengewone professor in graswetenskap (weed science) aan die Universiteit van Pretoria, sê nóg ’n oplossing is meganiese bewerking. Die feit dat minder bewerking in verskeie dele van die land voorkom, kon tot die toename in onkruidweerstand gelei het.


Steenekamp stel voor: “As jy dus minder bewerk, gaan terug na ’n mate van meganiese bewerking.”


Meer inligting oor dié diens en produk is by www.monsanto.com beskikbaar.


29 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.27
+0.1%
Rand - Euro
18.30
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.80
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.30
0.0%
Silwer
23.48
0.0%
Palladium
1,956.00
0.0%
Platinum
1,028.50
0.0%
Brent-ruolie
76.10
-0.1%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot