AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Waarde van landbouproduksie daal

Die bruto waarde van landbou-produksie het met ‘n half persent afgeneem vanaf verlede seisoen, sê mnr. Kobus Smit.

Die bruto waarde van landbouproduksie vir die 2009/’10-seisoen het R128,9 miljard beloop. Insetkoste vir dié tydperk was R72 miljard en arbeidskoste R12 miljard. Nadat nog ander items in berekening gebring is, laat dit produsente met ‘n netto boerdery-inkomste van R37,5 miljard.


Bruto waarde gee die waarde van landbouproduksie gedurende die produksieseisoen  (bv. Julie 2009 tot Junie 2010) weer. Die belangrikste aftrekkings wat hierna gedoen word is inset- en arbeidskoste.  Deur verdere verwerking word netto inkomste verkry wat die bedrag beteken wat die boer uiteindelik in sy sak kan steek. 


Bruto waarde

Die bruto waarde van landbouproduksie het met ‘n half persent afgeneem vanaf die vorige seisoen (2008/’09), toe dit R129,6 miljard beloop het. Die grootste bydrae tot die bruto waarde vir 2009/’10 kom van diereproduksie met R64,9 miljard (50%), gevolg deur tuinbou met R32,8 miljard (26%) en akkerbou met R 31,2 miljard (24%).  Diereproduksie het met 5% toegeneem vanaf verlede seisoen toe dit R61,7 miljard beloop het en tuinbouprodukte het met 4% gestyg vanaf R31,7 miljard verlede seisoen. 


Die bruto waarde uit akkerbou het egter met 14% afgeneem sedert verlede jaar se R36,2 miljard. Dit is die tweede agtereenvolgende daling van meer as 10% in die bruto waaarde van akkerbouprodukte.  Die rede vir die afname is dalings in die bruto waardes van mielies, koring, sonneblom en sojabone.  Die daling in akkerbougewasse beteken dat tuinbou hierdie seisoen ‘n groter bydrae tot die totale bruto waarde lewer as akkerbou. 


Uitgawes

Die grootste enkele uitgawe item is insetkoste en beloop die seisoen R72 miljard.  Dit is ‘n toename van 6,5% vanaf die vorige seisoen toe dit R67,6 miljard beloop het.  Dit is aansienlik beter as die stygings van 12% in 2006/’07, 20% in 2007/’08 en 17% in 2008/’09 maar het steeds ‘n baie groot invloed op die inkomste wat die produsent uiteindelik in sy sak kan steek. (sien Produksiekoste styg met 17%). 


Die tweede grootste item is arbeidskoste wat met 3% gestyg het van R11,7 miljard in 2008/’09 tot R12 miljard die huidige seisoen.  Hierdie twee items beloop op hierdie stadium ongeveer twee derdes van die bruto waardes  en het dus ‘n wesenlike invloed op die bedrag wat die boer uiteindelik verdien!


Netto inkomste

Omdat die bruto waarde marginaal afgeneem het en daar redelike groot stygings in uitgawes was, het  die netto inkomste skerp afgeneem. Vir die jongste seisoen het netto inkomste R37,6 miljard beloop teenoor die R43 miljard in 2008/’09. Dit is ‘n afname van 12,6%.

Die huidige inkomste is selfs laer as die R39 miljard van 2007/’08.


Afgelope dekade

Figuur 1 hieronder toon dat vanaf 2000/’01 tot en met 2004/’05 die patroon van bruto - en netto inkomste baie dieselfde verloop. Dit is egter vanaf 2005/’06 wat die gaping tussen bruto - en netto inkomste dramaties vergroot.  Die grootste sondebok is die styging in insetkostes wat in die afgelope dekade meer as verdubbel het.  Items soos arbeidskoste, rente en huur het almal ook in die periode gestyg maar nie een naasteby soveel as insetkoste nie.


Figuur 1



Die implikasie hiervan is dat die kopers van landbouprodukte, hetsy dit die verbruiker, kleinhandelaar of verwerker is, al meer betaal vir landbouprodukte terwyl die landbouer se proprosionele aandeel in die inkomste al kleiner word. 


Anders gestel, vir die uiteindelike verbruiker word landbouprodukte al duurder terwyl dit nie die landbouer is wat wesentlike voordeel trek uit hierdie prysstygings nie.


Databronne:

•    Kortbegrip van landboustatistiek – 2010.

•    Data t.o.v. 2009/'10-seisoen – direktoraat landboustatistiek: Departement van Landbou,  Bosbou en Visserye

•    Sommige data vanaf 2003/'04 mag verskil van die gepubliseerde  data omdat dit intussen deur die  direktoraat landbou statistiek hersien is en in die 2011 uitgawe van die kortbegrip sal verskyn.


* Kobus Smit is ‘n voormalige voorsitter van die Nasionale Oesskattingskomitee. Sy e-pos-adres is: diesmitte@gmail.com


20 September 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot