AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Waarom kies Nasie in Gesprek Isuzu?

Imperial Isuzu Truck Centre is die Nasie in Gesprek-reeks se amptelike voertuigborg.

Promosie-artikel:

Nasie in Gesprek verwelkom met trots vir Imperial Isuzu Truck Centre as die amptelike voertuigborg van die Nasie in Gesprek TV-reeks, ‘n platform waar landboukwessies bespreek word met talle denkleiers van verskeie sektore.

“Imperial Truck Centre is aan die voorpunt van verkope en naverkopediens onder Isuzu-vragmotorhandelaars in die land,” volgens Le Roux Roux, Franchise Direkteur, en Ben Steenkamp, Verkoopsbestuurder van hul Isuzu handelaar. Hulle beoog om voort te gaan met hul betrokkenheid by die reeks en is trots om met die immergewilde Nasie in Gesprekreeks geassosieer te word.

NasieinGesprek_Isuzu_verskaf

Meer oor Imperial Isuzu Truck Centre:

Markleier met talle toekennings

Hul vragmotorverkope is groot en verteenwoordig 12.75% van Isuzu se nasionale verkope, met 4 346 eenhede in 2015. Dié prestasie het aan Imperial Truck Centre Isando die toekenning as 2015 Topvolumehandelaar besorg, met die verkoop van 554 eenhede, sowel as die eerste en tweede plekke vir die beste verkoopspersone. Bronwyn Andrade het die toekenning as beste handelaarbestuursbeampte ingepalm met Elzahn Heyns die tweede plek. “Ons is trots op die prestasies van ons Isando handelstak, veral ons twee verkoopspersone. Hul harde werk spreek duidelik uit dié resultate,” sê Roux.

Bekostigbare handelsmerk

Roux hou vol dat “meer bekostigbare” handelsmerke 'n toename sal toon soos klante meer prysbewus raak.

Transmissie

Daar is ‘n neiging om geoutomatiseerde handtransmissiestelsels aan te skaf. Die AMT het 'n omwenteling in die voertuigvlootmark begin met Roux en Steenkamp wat bevestig dat 75% van die vragmotors wat hulle verkoop, met AMT-transmissiestelsels toegerus is. Die voordele is vanuit 'n bedryfstydperk- asook kostebesparende perspektief bewys en dié stelsels vereis minder instandhoudingstyd.

“Staantyd bly 'n belangrike faktor en dit is waarom klante hulle na Isuzu Trucks wend vir 'n betroubare oplossing wat tyd en geld bespaar,” sê Roux. Baie van die mediumreeks vragmotors van Isuzu is met 'n AMT-transmissiestelsel toegerus en dit bly 'n leier met 'n dravragkapasiteit van 2.5 tot 8 ton. By die AMT-model gebruik die bestuurder nie 'n koppelaarpedaal by wegtrek, ratte verander of stilhou nie. Slegs 'n rathefboom, versnelpedaal en rempedaal word gebruik en dit bespaar duisende rande. Dit help om op beide outomatiese of handratwyse te bestuur en skakel koppelaarmisbruik uit.

Klantediens is tops

Die vragmotorwerkswinkel van Imperial Truck Centre Isando en GM Isando kan 15 vragmotors per dag versien of herstel, met die werkswinkel wat tot 40 voertuie per dag kan hanteer. “Die sentrum het ‘n omvattende onderdele-afdeling met R6 miljoen se onderdele en bied ook 24-uur padbystand aan ons vragmotorklante,” voeg Roux by.

Die handelaar in Bloemfontein kan 25 vragmotors per dag versien. Die werkswinkel is oop op Saterdae, indien dit vooraf gereël word, en onderdele van R1.5 miljoen word in voorraad gehou. Hulle lewer onderdele binne die Bloemfontein-distrik af.

Roux en Steenkamp is vol vertroue dat Isuzu Trucks die gesogste vragmotors in Suid-Afrika sal bly. “Ons het onsself as 'n betroubare handelsmerk binne die vlootsektor gevestig en toon jaar ná jaar groei. Diens is die middelpunt van ons onderneming, wat in ooreenstemming met die kernwaardes van Isuzu is.”

Vir enige navrae besoek die webwerf www.imperialtruckcentreisando.co.za of skakel 011 974 3001.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.42
+0.6%
Rand - Pond
22.58
+0.3%
Rand - Euro
19.86
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.31
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.8%
Platinum
986.63
+1.5%
Palladium
1,404.92
-0.1%
Goud
1,940.16
-0.0%
Silwer
22.34
-0.3%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,628
+1.2%
Alle aandele
75,085
+1.1%
Hulpbronne 10
65,432
-0.4%
Industriële 25
101,440
+1.6%
Finansiële 15
15,349
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek weet wat ek uit die lewe wil he
Om my te leer ken vat soms langer omdat ek n redelike groot introvert is. Ek is n stil mens, maar saam met die regte persoon kan ek ure lank n intelligente gesprek voer. Ek is...
Kom ons vat 'n Kans
Ek is 'n vriendelike, eerlike en reguit mens. Hou nie van leuns en dinge wegsteek nie. Wat jy sien is wat jy kry. Treat me the way you want to be treated, . better Be Real!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot